Afrikaans Ons Taal Gr 11 & 12

Die reeks is gebaseer op praktykgerigte taalleer vir almal met Afrikaans as huistaal. Luister- en mondeling aktiwiteit is ingesluit en daar word interaktief gewerk met stimulerende visuele tekste. Leerders verken die taal en ontdek self die taalbeginsels.
Author:
et al Hammann

Short Description

Die reeks is gebaseer op praktykgerigte taalleer vir almal met Afrikaans as huistaal. Luister- en mondeling aktiwiteit is ingesluit en daar word interaktief gewerk met stimulerende visuele tekste. Leerders verken die taal en ontdek self die taalbeginsels.

Long description

Die reeks is gebaseer op praktykgerigte taalleer vir almal met Afrikaans as huistaal. Luister- en mondeling aktiwiteit is ingesluit en daar word interaktief gewerk met stimulerende visuele tekste. Leerders verken die taal en ontdek self die taalbeginsels. Begrip woord bevorder deur aan leerders die geleentheid te bied om te leer hoe taalelement funksioneer en wat hulle beteken. 'n Wye verskeidenheid tekste uit die media en uit die werk van bekroonde skrywers is ingesluit. Riglyne vir deurlopende assessering word gegee in toetssteen, ? uiters waardevolle afdeling vir hersiening en vaslegging. Daar is ? nuttig opsomming van die talle teorie in Kortvat, wat as naslaanbron dien. Onderwysersgidse met volledige antwoorde sal eersdaags beskikbaar wees.

Product details

Author:
et al, Hammann
Subtitle:
Graad 11 & 12 (Grade 11, 12)
Format:
Paperback
Imprint:
MASKEW MILLER LONGMAN
Publisher:
Pearson Education
ISBN:
9780636040434
Series Title:
MASKEW/FIRAOT
Series Number:
Gr 11 - 12: Leerdersboek
Audience:
Schools & Educational
Pages:
380
Width (mm):
169
Length (mm):
240
Table of Contents:
IN

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Your Recent History

Recently Viewed Items