Annerkant Die Longdrop

Sy wag. Vir 'n lift wat stadig genoeg verby kom. Vir die son om haar te ontvries. Vir die regte woorde. Vir die regte dag, dat haar kop kan inhaak. Vir hom. Sy soek. Sy reis deur drie selwe, drie susters wat saam op Stellenbosch studeer. Na ver lande: Suid-Amerika, Indie en Afrika. En na die verlede, daar waar haar ouma en oupa, 'n sagte pa en wonderlike, aweregse ma, en haar eie kinderlewe, 'n tyd vul wat nog heel was. Dis na die heelwording dat sy op pad terug is. Deur die narkotiese tonnel van 'n spuitnaald. Anderkant die dodelike drop. Waar hy haar kan vind. Wat ook Hy is.
Author:
Anoeschka von Meck
Format:
Paperback

Out of stock

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Description

Sy wag. Vir 'n lift wat stadig genoeg verby kom. Vir die son om haar te ontvries. Vir die regte woorde. Vir die regte dag, dat haar kop kan inhaak. Vir hom. Sy soek. Sy reis deur drie selwe, drie susters wat saam op Stellenbosch studeer. Na ver lande: Suid-Amerika, Indie en Afrika. En na die verlede, daar waar haar ouma en oupa, 'n sagte pa en wonderlike, aweregse ma, en haar eie kinderlewe, 'n tyd vul wat nog heel was. Dis na die heelwording dat sy op pad terug is. Deur die narkotiese tonnel van 'n spuitnaald. Anderkant die dodelike drop. Waar hy haar kan vind. Wat ook Hy is.

Product details

Author:
Anoeschka von Meck
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Imprint:
Tafelberg
ISBN:
9780624048114
Audience:
General
Pages:
224
Width (mm):
137
Length (mm):
213
Weight (g):
285

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider