Beenaf Bokkie

Die bodem val uit Candy Cilliers se wereld toe haar ouers feitlik oornag alles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar oom, Fouche Mulder, en sy is die een wat die gelag moet betaal. Letterlik.

Short Description

Long description

Die bodem val uit Candy Cilliers se wereld toe haar ouers feitlik oornag alles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar oom, Fouche Mulder, en sy is die een wat die gelag moet betaal. Letterlik. Hy verwag van haar om vir hom te gaan huishou, erens in die grammadoelas waar hy sowaar toelaat dat mense onskuldige bokkies met gewere jag, en haar kwasterige ouma te help versorg. Haar lewe neem baie gou interessante wendings!

Product details

Format:
Paperback
Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780624049005
Audience:
General
Pages:
224
Width (mm):
137
Length (mm):
213

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items

Other products to consider