Die Groot Boek Van Seks En My Lyfie

'n Groot, kleurvolle boek vir kleuters, met duidelike illustrasies wat die feite van die lewe oordra. Hierdie kleurvolle, groot formaat boek met prettige illustrasies bring die feite van die lewe op 'n openlike, gesonde manier vir ouers en kinders sonder om doekies om te draai. Vir ouers wat bloos wanneer hulle kindertjies vra waar babas vandaan kom. Antwoorde word duidelik gegee, gepas vir die eerste vrae wat kinders in die verband vra.
Format:
Hardcover

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 8 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Now:
R159
eBucks:
eB1 590
Discovery Miles:
1 590

Description

'n Groot, kleurvolle boek vir kleuters, met duidelike illustrasies wat die feite van die lewe oordra. Hierdie kleurvolle, groot formaat boek met prettige illustrasies bring die feite van die lewe op 'n openlike, gesonde manier vir ouers en kinders sonder om doekies om te draai. Vir ouers wat bloos wanneer hulle kindertjies vra waar babas vandaan kom. Antwoorde word duidelik gegee, gepas vir die eerste vrae wat kinders in die verband vra.

Product details

Publisher:
Hemel & see
Imprint:
Pen Stock
ISBN:
9780620369657
Audience:
Children
Pages:
104
Weight (g):
840

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Everything was 100%

Goeie inligting, goed aangebied, baie geniet

Ek dink dit is 'n ideale boek vir kinders van 3/4 jaar oud af. Voor hulle begin selfbewus word oor die onderwerp. My kinders van 4 en 7 jaar oud geniet die boek baie. Inligting volledig en speels aangebied, soos 'n goeie feiteboek oor vliegtuie of wat ookal. fEk kan dit ten sterkste aanbeveel.

Your Recent History

Recently Viewed Items