Die Vierkant Van Die Wraak

In Die vierkant van die wraak moet kommissaris Pieter Van In 'n ongewone inbraak by 'n eksklusiewe juwelierswinkel ondersoek. Die diewe het niks gesteel nie, maar het van die kosbare juwele in 'n bak met suur opgelos. Die enigste leidraad is 'n raaiselagtige handtekening wat uit die Middeleeue dateer en bekend staan as "die vierkant van die Tempelridders".
Author:
Pieter Aspe
Format:
Paperback

Average customer rating:

  (view reviews)

Description

In Die vierkant van die wraak moet kommissaris Pieter Van In 'n ongewone inbraak by 'n eksklusiewe juwelierswinkel ondersoek. Die diewe het niks gesteel nie, maar het van die kosbare juwele in 'n bak met suur opgelos. Die enigste leidraad is 'n raaiselagtige handtekening wat uit die Middeleeue dateer en bekend staan as "die vierkant van die Tempelridders".

Product details

Author:
Pieter Aspe
Publisher:
LAPA
Imprint:
LAPA
ISBN:
9780799347340
Audience:
General
Pages:
284
Width (mm):
137
Length (mm):
212

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Ongewone misdaad

Die inbraak by ‘n skatryk juwelier waarby geen juwele gesteel word nie, laat adjunkkommissaris Pieter van In besef hy het met geen gewone misdaad te doen nie. Iemand het sy mes in vir die welgestelde Degroofs, maar het daardie persoon ‘n rede? Selfs met die hulp van die skone aanklaer Hannelore Martens wil Van In se ondersoek maar net nie aan die gang kom nie: hy loop hom vas teen sy werkgewers en die halstarrige Degroofs, die teiken van die misdadigers. Dan wil dit voorkom of die politieke magspel vir die beheer van die Brugse stadsraad die motief is vir die vernedering waaraan die gesin onderwerp word. Nes in ‘n ou Europese stad is daar talle stegies, doodloopstrate en versteekte ingange. Van In moet elke greintjie ervaring aanwend om op die spoor te bly. Hy moet meedoënloos wees, soos ‘n bloedhond. Tyd is aan die uithardloop. ‘n Puik vertaling deur die bekroonde digter Daniël Hugo van een van die gewildste Vlaamse misdaadskrywers.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider