Die avonture van Pieter Francken

Pieter Francken is 'n vaal middelklasmannetjie. Sy vrou is onaantreklik en dominerend. Boonop is hy ongelukkig by sy werk wat hy deur inmenging van sy manipulerende swaer gekry het. Een van sy werknemers - Daniel Cupido - is reeds vir 'n paar dae afwesig. Daarom ry hy op hierdie Vrydagmiddag die Kaapse vlakte in. Net om seker te maak dat Cupido veilig is, want hy het sekerlik 'n verantwoordelikheid teenoor die man. Maar 'n moord het plaasgevind. 'n Motor is gesteel. Die son sak en 'n skadunag word ingelei; 'n vlaktenag waarin plig en versuim vir Francken 'n nuwe gesig kry.
Author:
Jaco Fouche
Format:
Paperback

Description

Product details

Author:
Jaco Fouche
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Imprint:
Tafelberg
ISBN:
9780624042648
Audience:
General
Pages:
220
Width (mm):
137
Length (mm):
213
Weight (g):
250

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items