Een Plus Een

Een plus een is 'n heruitgawe van twee van haar romanses: Kammaliefde en Kanniedoodliefde. Kammaliefde Nanzi weet sy hoort nie naby Krisjan van der Merwe met sy koninklike lyf, sy spierwitte tande, sy gevaarlike manlikheid, sy terg en speel nie. Hulle werk toevallig saam. Daarom is sy soentjies en drukkies kamma-kamma. Maar as hy moet weet wat in haar kop aangaan, vat hy die pad. Soos mans maak. Sy ken die vernedering. Sy moet hom voorspring, voor daardie smeulende oe haar geheim lees. Kanniedoodliefde Alles irriteer haar: die Karoo, Doringdorp, Sweet Valley … Kurt irriteer haar die meeste en Jackie wil nie hier wees nie. Maar sy moet 'n artikel skryf oor hierdie lawwe gasteplaas uit die jare sestig waar ou hippies soos rosyntjies hulle vervloe jeug probeer herleef … En net daar stap Kurt met sy heuningstem, sy mooi woordjies en die tergliggies in sy oe reguit in haar hart in.
Author:
Kristel Loots
Format:
Paperback

Average customer rating:

  (view reviews)

Description

Product details

Author:
Kristel Loots
Publisher:
LAPA
Imprint:
LAPA
ISBN:
9780799348576
Audience:
General
Pages:
312
Width (mm):
129
Length (mm):
198

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Karoo-liefde

Kammaliefde Na ’n reuse liefdesteleurstelling moet Nanzi saam met Krisjan van der Merwe op sy plaas, Leliesvlei, ’n artikel gaan skryf. Die dorre Karoo plak hom sommer dadelik aan haar vas, en Nanzi besef dat dit ’n groot fout was om hierheen te kom. Nanzi voel afgetakel en diep ontnugter deur die manlike spesie en dit help natuurlik glad nie dat Krisjan die aantreklikheid self is nie. Met hulle besoek aan Londen word sy ook met haar verlede gekonfronteer, maar sal Krisjan vir haar lief bly as hy die waarheid weet? Kanniedoodliefde Jackie bevind haarself in die godverlate ou plekkie met die naam Doringdorp. Hier moet sy ’n artikel skryf oor Kurt met sy lawwe gasteplaas wat in die sestigs vasgehaak het. Nou moet sy haar lyf hippie hou terwyl Kurt, met sy hoekige wangbene, gespierde arms en sy heuningsoet stem haar verly al het sy ’n broertjie dood aan mans. Sy gaan haar beslis nie weer self so blootstel aan pyn nie Maar ten spyte van alles hou die man haar hart in sy palms. Dan is daar nog die ander vraag: Wie is hierdie Lindie en hoe pas sy in Kurt se lewe?

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items

Other products to consider