Ena Murray Omnibus 25

In Nuwe Horison word Hendrien Hugo uit haar rykmeisielewe geruk deur haar aangetrokkenheid tot die aantreklike Dr. Luther Lubbe. Hy stel glad nie in haar belang nie, maar sy is vasbeslote om aan hom te bewys dat sy nie net 'n mooi gesiggie is nie, al moet sy dan nou selfs in die hospital gaan werk. In Bloeisels In Die Ryp spat skrander kinderhuiskind Renske Conradie se droom van 'n universiteitsgraad aan skerwe toe sy swanger raak. En in Zuleka Bordeaux word die hoofkarakter se boot deur ’n berugte seerower gebuit en leer sy in die proses vir die eerste keer die krag van haar eie emosies ken.
Author:
Ena Murray
Format:
Paperback

Out of stock

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Description

In Nuwe Horison word Hendrien Hugo uit haar rykmeisielewe geruk deur haar aangetrokkenheid tot die aantreklike Dr. Luther Lubbe. Hy stel glad nie in haar belang nie, maar sy is vasbeslote om aan hom te bewys dat sy nie net 'n mooi gesiggie is nie, al moet sy dan nou selfs in die hospital gaan werk. In Bloeisels In Die Ryp spat skrander kinderhuiskind Renske Conradie se droom van 'n universiteitsgraad aan skerwe toe sy swanger raak. En in Zuleka Bordeaux word die hoofkarakter se boot deur ’n berugte seerower gebuit en leer sy in die proses vir die eerste keer die krag van haar eie emosies ken.

Product details

Author:
Ena Murray
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Imprint:
Tafelberg
ISBN:
9780624048596
Audience:
General
Pages:
512
Width (mm):
137
Length (mm):
213
Weight (g):
386

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider