Geldwolf

Stephan Winter het 'n obsessie om 'n biljoen rand te maak. Geld is vir hierdie supersakeman 'n ontsnapping van die onvolmaakte res van sy lewe – the mislukte huwelike, die vervreemding van sy kinders, sy goed weggesteekte verlede – dan sal hierdie abstrakte getal, so glo hy, hom bring tot by die portaal van 'n ongedefinieerde toestand van geluksaligheid. Sy groot deurbraak kom wanneer daar 'n staatstender uitgesit word vir digitale identiteitskaarte. Maar in Suid-Afrika kan jy nooit so 'n kontrak kry sonder 'n Swart Bemagtingsingsvennootskap nie. En dis deur sy maneuvreerdery in hierdie verband dat die krake in sy sakeryk blootgele word, asook in sy lewe. Hy maak vyande van die verkeerde mense, en vir hom kan daar net een uiteinde wees. 'n Pakkende en geheel oortuigende roman oor groot besigheid, groot lewens, en die groot val.
Author:
Carel van der Merwe
Format:
Paperback

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Now:
R198
eBucks:
eB1 980
Discovery Miles:
1 980

Description

Stephan Winter het 'n obsessie om 'n biljoen rand te maak. Geld is vir hierdie supersakeman 'n ontsnapping van die onvolmaakte res van sy lewe – the mislukte huwelike, die vervreemding van sy kinders, sy goed weggesteekte verlede – dan sal hierdie abstrakte getal, so glo hy, hom bring tot by die portaal van 'n ongedefinieerde toestand van geluksaligheid. Sy groot deurbraak kom wanneer daar 'n staatstender uitgesit word vir digitale identiteitskaarte. Maar in Suid-Afrika kan jy nooit so 'n kontrak kry sonder 'n Swart Bemagtingsingsvennootskap nie. En dis deur sy maneuvreerdery in hierdie verband dat die krake in sy sakeryk blootgele word, asook in sy lewe. Hy maak vyande van die verkeerde mense, en vir hom kan daar net een uiteinde wees. 'n Pakkende en geheel oortuigende roman oor groot besigheid, groot lewens, en die groot val.

Product details

Author:
Carel van der Merwe
Publisher:
Random House Struik
Imprint:
Umuzi
ISBN:
9781415200773
Audience:
General
Pages:
256
Width (mm):
146
Length (mm):
222
Weight (g):
308

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Excellent Service

Exactly what I expected. Received on time. Brilliantly packaged. Well done guys!

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider