God Se Apteek

Dit sou onregverdig van die Skepper van hemel en aarde wees, om nie vir elke siekte of kwaal op aarde,'n natuurlike teenvoeter en/of geneesmiddel in die grond gereed te hê nie.

In God se "Apteek", Sy kruie, groente, vrugte, plante, olies en sade, is alles alreeds wat ons nodig het, om gesond te kan lewe, en geseënd ons oudag te kan belewe.

Wie sou ooit kon dink dat die boeke "God se Apteek" in soveel huise, hande en harte van 1000e in Suid Afrika en wêreldwyd sou kon beland. Van die eerste week wat hy op die rakke van die winkels verskyn het, het die fone nog nooit ophou lui nie. Die belangrikste van alles, mense het in hulle duisende begin reg eet, opgehpu verkeerd eet, en menigtes se kwale het soos mis voor die son verdwyn.

Author:
Herman Uys
Format:
Paperback

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 48 hours (2 working days)
Ships from :
kalahari.com or private seller

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Now:
R300
eBucks:
eB3 000
Discovery Miles:
3 000

Free Delivery

Description

Dit sou onregverdig van die Skepper van hemel en aarde wees, om nie vir elke siekte of kwaal op aarde,'n natuurlike teenvoeter en/of geneesmiddel in die grond gereed te hê nie.

In God se "Apteek", Sy kruie, groente, vrugte, plante, olies en sade, is alles alreeds wat ons nodig het, om gesond te kan lewe, en geseënd ons oudag te kan belewe.

Wie sou ooit kon dink dat die boeke "God se Apteek" in soveel huise, hande en harte van 1000e in Suid Afrika en wêreldwyd sou kon beland. Van die eerste week wat hy op die rakke van die winkels verskyn het, het die fone nog nooit ophou lui nie. Die belangrikste van alles, mense het in hulle duisende begin reg eet, opgehpu verkeerd eet, en menigtes se kwale het soos mis voor die son verdwyn.

Product details

Author:
Herman Uys
Subtitle:
Eet Jouself Gesond...
Publisher:
Bambi Boeke
Imprint:
Bambi Boeke
ISBN:
9780620426619
Series Number:
2
Audience:
General
Pages:
205

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Gesond word met God se Apteek

Dankie vir die spoedige aflewering van die nr 2 boek God se Apteek. Boek bevat Bloedgroepe en uiteensetting wat geeet moet word daarvolgens asook die cayenne peper wat gebruik word. Baie interessant leesstof.

Dit is 'n baie handige boek wat jou baie kan help

Purchase of books

Excellent service and a very satisfactory shooping experience

 

Your Recent History

Recently Viewed Items