Goue Lint, My Storie Begint

n Faksimilee heruitgawe van hierdie bundel immergroen verhale en verse uit die plaaslike- en wereldliteratuurskat vir kinders. Dit is knap byeengebring deur Linda Rode en pragtig geillustreer deur die bekende en bekroonde, Alida Bothma.
Format:
Hardcover

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 8 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Now:
R260
eBucks:
eB2 600
Discovery Miles:
2 600

Free Delivery

Description

n Faksimilee heruitgawe van hierdie bundel immergroen verhale en verse uit die plaaslike- en wereldliteratuurskat vir kinders. Dit is knap byeengebring deur Linda Rode en pragtig geillustreer deur die bekende en bekroonde, Alida Bothma.

Product details

Subtitle:
Voorleesverhale En Verse Vir Kleintjies
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Editor:
Linda Rode
Illustrator:
Alida Bothma
Imprint:
Tafelberg
ISBN:
9780624020288
Audience:
Children
Pages:
160
Width (mm):
215
Length (mm):
275
Weight (g):
950

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Wonderlik

Ek het groot geword met hierdie boek, en het sommer nostalgiese oomblikke gekry! Die illustrasies en bewoording van al die stories is nog presies dieselfde soos ek dit kan onthou. Ek kan nie wag om vir my kind ook al die oulike rympies te leer en die stories te vertel soos wat dit nie meer vertel word nie! 'n Stukkie goud werd vir my!

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items