Infanta

Wanneer sy aangenome seun in die kruisvuur sterf tydens 'n mislukte rooftog, sweer Tobela wraak. Nie net teen die wat die jong Pakamile se lewe geneem het nie – nee, hy sal die wapen opneem teen alle misdadigers wat kinders kwaad aandoen, veral die wat tot dusver daarmee weggekom het. Sy steekassegaai laat 'n bloedspoor agter, 'n spoor wat gevolg word deur speurder-inspekteur Bennie Griessel. Griessel was 'n knap poliesman. Was… voor die stemme hom begin pla het, hierdie geskreeu in sy kop… voor drank oorgeneem het… voor hy sy gesin begin vervreem het. Dat "vigilante" en geregsdienaar mekaar sal konfronteer, is onvermydelik, maar wanneer 'n Colombiaanse dwelmsindikaat tussenbeide kom en Griessel se eie vlees-en-bloed bedreig, raak die spanning ondraaglik. Dit sal alles eindig ­– hier by Infanta.
Author:
Deon Meyer
Format:
Paperback

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Was:
R229
Now:
R190
eBucks:
eB1 900
Discovery Miles:
1 900

Description

Wanneer sy aangenome seun in die kruisvuur sterf tydens 'n mislukte rooftog, sweer Tobela wraak. Nie net teen die wat die jong Pakamile se lewe geneem het nie – nee, hy sal die wapen opneem teen alle misdadigers wat kinders kwaad aandoen, veral die wat tot dusver daarmee weggekom het. Sy steekassegaai laat 'n bloedspoor agter, 'n spoor wat gevolg word deur speurder-inspekteur Bennie Griessel. Griessel was 'n knap poliesman. Was… voor die stemme hom begin pla het, hierdie geskreeu in sy kop… voor drank oorgeneem het… voor hy sy gesin begin vervreem het. Dat "vigilante" en geregsdienaar mekaar sal konfronteer, is onvermydelik, maar wanneer 'n Colombiaanse dwelmsindikaat tussenbeide kom en Griessel se eie vlees-en-bloed bedreig, raak die spanning ondraaglik. Dit sal alles eindig ­– hier by Infanta.

Product details

Author:
Deon Meyer
Publisher:
LAPA
Imprint:
LAPA
ISBN:
9780799339918
Audience:
General
Pages:
378
Width (mm):
152
Length (mm):
222

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Die bleek man op my hakke

Harriet Christou kan skryf en 'n mens wil die boek net nie neersit nie. Baie insiggewend.

Briljant

Soos gewoonlik stel Deon Meyer se boeke nie teleur nie, al die intriges en interessante karakteres, het die boek binne 'n paar dae verslint. Sal dit beslis aanbeveel.

Onvoorspelbaar

Omdat 'n mens Bennie Griessel en Tiny Tobela al in vorige boeke ontmoet het, is dit lekker om te sien hoe die karakters groei en 'n mens boei. Nog 'n deurnag boek met 'n verrassende einde.

 

Your Recent History

Recently Viewed Items