Jamie En Sebastiaan

In die tweede boek kry Jamie en sy kat, Sebastiaan, 'n baie belangrike opdrag – hulle moet die storiemol gaan soek. Die storiemol het spoorloos verdwyn, en sonder haar sal al die stories op aarde opdroog. 'n Wereld sonder stories sal 'n aaklige plek wees. Daarom vertrek Jamie en Sebastiaan dadelik op hul nuutste avontuur – met die hulp van 'n slim sprinkaan en 'n pratende hysbak!
Author:
Martie Kruger Martie Preller
Format:
Paperback

Out of stock

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Description

In die tweede boek kry Jamie en sy kat, Sebastiaan, 'n baie belangrike opdrag – hulle moet die storiemol gaan soek. Die storiemol het spoorloos verdwyn, en sonder haar sal al die stories op aarde opdroog. 'n Wereld sonder stories sal 'n aaklige plek wees. Daarom vertrek Jamie en Sebastiaan dadelik op hul nuutste avontuur – met die hulp van 'n slim sprinkaan en 'n pratende hysbak!

Product details

Author:
Martie Preller, Martie Kruger
Publisher:
LAPA
Imprint:
LAPA
ISBN:
9780799351033
Audience:
Children
Pages:
120
Width (mm):
167
Length (mm):
230

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider