Joyce Meyer dagbeplanner 2012

Die immergewilde Joyce Meyer Dagbeplanner is beskikbaar in twee verskillende uitgawes. Die uitgawe met die gestopte hardeband het 'n pragtige blom-ontwerp en is soveel meer as net 'n dagbeplanner – dit bied ook pitkos uit Joyce Meyer se gewilde boeke, Moenie opgee nie! en Deurdrenk my met liefde. Hierdie dagbeplanner sal jou nie net help om jou lewe te orden nie, dit sal jou ook aanmoedig om in liefde te leef en vervulling te vind. Dis 'n pragtige, praktiese geskenk vir elkeen wat daar­van hou om te beplan, te begroot, spesiale geleenthede te onthou en na daaglikse inspirasie soek. Dit bevat: 'n Bladsy per dag vir afsprake en notas, openbare vakansiedae, skool- en universiteitskwartale, jaarbeplanner, begroting en kalenders, ekstra notabladsye agterin, plek vir telefoonnommers en adresse, daaglikse inspirasie en weeklikse oordenkings uit Joyce Meyer se Moenie opgee nie! en deurdrenk my met liefde.
Author:
Joyce Meyer
Format:
Hardcover

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Now:
R88
eBucks:
eB880
Discovery Miles:
880

Description

Die immergewilde Joyce Meyer Dagbeplanner is beskikbaar in twee verskillende uitgawes. Die uitgawe met die gestopte hardeband het 'n pragtige blom-ontwerp en is soveel meer as net 'n dagbeplanner – dit bied ook pitkos uit Joyce Meyer se gewilde boeke, Moenie opgee nie! en Deurdrenk my met liefde. Hierdie dagbeplanner sal jou nie net help om jou lewe te orden nie, dit sal jou ook aanmoedig om in liefde te leef en vervulling te vind. Dis 'n pragtige, praktiese geskenk vir elkeen wat daar­van hou om te beplan, te begroot, spesiale geleenthede te onthou en na daaglikse inspirasie soek. Dit bevat: 'n Bladsy per dag vir afsprake en notas, openbare vakansiedae, skool- en universiteitskwartale, jaarbeplanner, begroting en kalenders, ekstra notabladsye agterin, plek vir telefoonnommers en adresse, daaglikse inspirasie en weeklikse oordenkings uit Joyce Meyer se Moenie opgee nie! en deurdrenk my met liefde.

Product details

Author:
Joyce Meyer
Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781415311721
Pages:
400
Width (mm):
120
Length (mm):
180

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items