Jy En Jou Drome

Jy en jou drome bestaan uit die volgende afdelings:

  • Kort uiteensetting van die verskillende kategorieë drome
  • Jou eie droomboek, hulpmiddels en wenke
  • Alfabetiese lys van droombeelde en hulle betekenis
  • Author:
    Zelda Dalling

    Average customer rating:

      (view reviews)

    Short Description

    Jy en jou drome bestaan uit die volgende afdelings:

  • Kort uiteensetting van die verskillende kategorieë drome
  • Jou eie droomboek, hulpmiddels en wenke
  • Alfabetiese lys van droombeelde en hulle betekenis
  • Product details

    Author:
    Zelda Dalling
    Subtitle:
    ABC-gids tot droomsimbole
    Format:
    Paperback
    Imprint:
    LAPA
    Publisher:
    LAPA
    ISBN:
    9780799344318
    Audience:
    General
    Pages:
    304
    Width (mm):
    137
    Length (mm):
    212

    Customer reviews

    Rate or write a review for this product

    Zzzzzzz wat gebeur in droomland?

    “Wetenskaplike navorsing oor drome, droom- en slaappatrone het bevind dat drome ongeveer 4 jaar van ‘n mens se lewe beslaan.” Al ooit gewonder waarom jy altyd eksamen skryf en nie geleer het nie? Of jy moet weghardloop en kan nie beweeg nie? Soms word jy soggens wakker en wonder "wat het dit beteken?" Met Jy en jou drome kan jy maklik jou drome leer ken en kennis maak met simbole. Die boek is maklik en verstaanbaar geskryf en is vir gerieflikheidsonthalwe alfabeties ingedeel. Kom ons neem 'n voorbeel uit die boek: jy droom van 'n hospitaal. Gaan na die H-afdeling en soek Hospitaal op. Die droom kan beteken dat jy oorweldig voel deur 'n situasie of jou pligte. Vra hulp en raad. So is daar honderde voorbeelde wat jou sal help om jou drome te ontrafel. Die boek gee ook praktiese raad oor hoe om jou eie droomboek te begin. 'n Pragtige omslag en 'n boek wat beslis 'n boekmerk en 'n plek op jou bedkassie nodig het.

     

    Look for Similar Items by Category

    Your Recent History

    Recently Viewed Items