Karolina Ferreira

Karolina Ferreira gaan na die Vrystaatste dorp Voorspoed om in die omgewing navorsing oor motte te doen. Op pad laai sy 'n onbekende man op en laat haar handpalm lees deur 'n vrou in 'n karavaan. Aanvanklik bly sy in die dorp se hotel. Hier speel sy saans snoeker, dans oor die naweek met en ontmoet 'n verskeidenheid mense. Onder andere Pol, die enigmatiese prokureur, die geteisterde boer Tonnie de Melck, die driftige luitenant Kieliemann, en ander lede van die plaaslike polisie. Sy word gekonfronteer met geweldpleging in die swart woonbuurt. Die rassegeweld is egter nie die enigste geweld in die titel nie. Ondanks haar voornemens word Karolina – soos die minnaars wat sy die eerste keer op 'n bankie in die begraafplaas sien en oor wie sy wonder – ook meegevoer deur die liefde.
Author:
Lettie Viljoen
Format:
Paperback

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 7 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Now:
R212
eBucks:
eB2 120
Discovery Miles:
2 120

Description

Karolina Ferreira gaan na die Vrystaatste dorp Voorspoed om in die omgewing navorsing oor motte te doen. Op pad laai sy 'n onbekende man op en laat haar handpalm lees deur 'n vrou in 'n karavaan. Aanvanklik bly sy in die dorp se hotel. Hier speel sy saans snoeker, dans oor die naweek met en ontmoet 'n verskeidenheid mense. Onder andere Pol, die enigmatiese prokureur, die geteisterde boer Tonnie de Melck, die driftige luitenant Kieliemann, en ander lede van die plaaslike polisie. Sy word gekonfronteer met geweldpleging in die swart woonbuurt. Die rassegeweld is egter nie die enigste geweld in die titel nie. Ondanks haar voornemens word Karolina – soos die minnaars wat sy die eerste keer op 'n bankie in die begraafplaas sien en oor wie sy wonder – ook meegevoer deur die liefde.

Product details

Author:
Lettie Viljoen
Subtitle:
Klassiek (1)
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Imprint:
Human & Rousseau
ISBN:
9780798143509
Audience:
General
Pages:
184
Width (mm):
137
Length (mm):
213
Weight (g):
235

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider