We are joining together

 

Karoo Wildsvleis

Die Groot Karoo is die tweede grootste platogebied buiteAsië. Hierdie semi-droë streek maak tot n groot mate diesentrale deel van Suid-Afrika uit. Dit is ook die tuiste vantalle inheemse wildsoorte soos springbok, koedoe,gemsbok, hartebees, eland en wildebees.

Wildvleis was lank slegs goed vir biltong en droëwors.Hierdie pragtige boek wat die gees van die Karoo vasvang,bewys die waarde en veelsdigheid van wildvleis watgeurig, voedsaam en laag in vet is.

Met hierdie omvattende boek in hand kan elke kokinteressante wildsvleisgeregte voorsit. Dit sluit nverskeidenheid van snitte, marinades en bykosse in watelke maaltyd n gesonde en opwindende feesmaal kanomskep.
Author:
Neethling A Lynne Minnaar Annatjie Reynolds
Format:
Paperback

Description

Die Groot Karoo is die tweede grootste platogebied buiteAsië. Hierdie semi-droë streek maak tot n groot mate diesentrale deel van Suid-Afrika uit. Dit is ook die tuiste vantalle inheemse wildsoorte soos springbok, koedoe,gemsbok, hartebees, eland en wildebees.

Wildvleis was lank slegs goed vir biltong en droëwors.Hierdie pragtige boek wat die gees van die Karoo vasvang,bewys die waarde en veelsdigheid van wildvleis watgeurig, voedsaam en laag in vet is.

Met hierdie omvattende boek in hand kan elke kokinteressante wildsvleisgeregte voorsit. Dit sluit nverskeidenheid van snitte, marinades en bykosse in watelke maaltyd n gesonde en opwindende feesmaal kanomskep.

Product details

Author:
Annatjie Reynolds, Lynne Minnaar, Neethling A
Publisher:
Sunbird SA
ISBN:
9781919938691
Audience:
General
Pages:
279
Width (mm):
215
Length (mm):
305
Additional Info:
Al drie skrywers bly in Graaf-Reinett, die hoofstad van die Karoo. Hulle liefde vir wildsvleis, die Karoo en 'n uitdaging het hulle laat besef dat dit tyd is vir ndefinitiewe handleiding vir wildsvleis: een wat aan tuiskokke leiding sal gee, besoekers sal inlig en jagters kan help.

Lynne en Annatjie is die skrywers van die bekende boek, Karoo Family Favourites.
Weight (g):
85

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items