Koeke Ter Viering Van Liefde En Lewe

Broer en suster-span Callie en Mari-Louis is meesterbakkers en in Koeke ter viering van liefde en lewe verklap hulle die gunsteling resepte van Cakebread, hul klein boetiek-bakkery.

Broer en suster-span Callie en Mari-Louis is meesterbakkers en in Koeke ter viering van liefde en lewe verklap hulle die gunsteling resepte van Cakebread, hul klein boetiek-bakkery. Stylvol en speels, sal hierdie versameling van meer as 80 resepte - elk geillustreer met 'n volkleur foto - jou op 'n heerlike reis neem. Watter geleentheid jy ook al vier, dit sal sukkel om te kies uit hierdie versameling van ou gunstelinge en moderne nuutskeppings. Gesoute bakker of algehele groentjie, gryp jou voorskoot, maak jou hande vuil en swig voor soete verleiding!
Author:
Mari-Louis Guy Callie Maritz
Format:
Hardcover

Description

Product details

Author:
Callie Maritz, Mari-Louis Guy
Publisher:
Random House Struik
Imprint:
Struik Lifestyle
ISBN:
9781770077843
Audience:
General
Pages:
176
Width (mm):
230
Length (mm):
260
Additional Info:
Mari-Louis het 'n Hons.B.-graad in huishoudkunde en het spesialiteitskoekontwerp in New York by Colette Peters gestudeer (Peters is wereldberoemd vir haar kreatiewe skeppings). Daarna het sy haar vaardighede by die Wilton School in Chicago verder geslyp. Callie en Mari-Louis se koeke het al op Suid-Afrikaanse televisie 'n buiging gemaak en het al in verskeie kos- en troue-tydskrifte verskyn.
Weight (g):
1038

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items