Liewe Heksie Omnibus

Die Liewe Heksie Omnibus bevat een-en-dertig stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales. Die stories is 'n versameling uit die bundels: Lekker Liewe Heksie-stories en Die groot Liewe Heksie-storieboek wat in 1983 uitgegee is - met stories soos: Liewe Heksie kry 'n verjaarsdag, Liewe Heksie en die motor, Liewe Heksie kry 'n kat en Liewe Heksie kry 'n verjaardag. Bekende kunstenaar Piet Grobler se tekeninge vang die en humor en deernis in die verhaaltjies en karakters uitstekend vas.
Author:
Verna Vels
Format:
Paperback

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 7 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Now:
R176
eBucks:
eB1 760
Discovery Miles:
1 760

Description

Die Liewe Heksie Omnibus bevat een-en-dertig stories waarin die bekoorlike klein karaktertjie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales. Die stories is 'n versameling uit die bundels: Lekker Liewe Heksie-stories en Die groot Liewe Heksie-storieboek wat in 1983 uitgegee is - met stories soos: Liewe Heksie kry 'n verjaarsdag, Liewe Heksie en die motor, Liewe Heksie kry 'n kat en Liewe Heksie kry 'n verjaardag. Bekende kunstenaar Piet Grobler se tekeninge vang die en humor en deernis in die verhaaltjies en karakters uitstekend vas.

Product details

Author:
Verna Vels
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Illustrator:
Piet Grobler
Imprint:
Human & Rousseau
ISBN:
9780798142212
Audience:
Children
Pages:
304
Width (mm):
168
Length (mm):
230
Weight (g):
590

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Your Recent History

Recently Viewed Items