Watch VideoWatch The Video

Moemin En Die Maanlig-avontuur

Vir ouderdomme 3-8 jaar. Moemin is terug in Afrikaans! Joegaai! Sedert die TV-reeks in die 1990's uitgesaai is, is Moemin 'n geliefde vriend vir vele en sy avonture het die verbeelding behoorlik aangegryp. En wie kan dan nie die aansteeklike kenwysie saamsing nie? Dit het dae aaneen gereen, maar vandag skyn die son weer en Moemin is baie opgewonde: "Jippie! Dis 'n lekker dag vir 'n avontuur!" Moemin, Moepappa, Moemamma, Moemei en Mymy gaan vandag na die Eensame Eiland seil om 'n skat te gaan soek! Maar Moemei kan nie besluit wat om aan te trek nie. En Moepappa moet eers besluit watter hoed om te dra. Moemamma en Mymy wil eers bessiepastei bak . . .Wanneer almal uiteindelik reg is, is dit al nag. Sal hulle die skat in die maanlig kry?
Author:
Tove Jansson
Format:
Hardcover

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 9 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Now:
R129
eBucks:
eB1 290
Discovery Miles:
1 290

Description

Vir ouderdomme 3-8 jaar. Moemin is terug in Afrikaans! Joegaai! Sedert die TV-reeks in die 1990's uitgesaai is, is Moemin 'n geliefde vriend vir vele en sy avonture het die verbeelding behoorlik aangegryp. En wie kan dan nie die aansteeklike kenwysie saamsing nie? Dit het dae aaneen gereen, maar vandag skyn die son weer en Moemin is baie opgewonde: "Jippie! Dis 'n lekker dag vir 'n avontuur!" Moemin, Moepappa, Moemamma, Moemei en Mymy gaan vandag na die Eensame Eiland seil om 'n skat te gaan soek! Maar Moemei kan nie besluit wat om aan te trek nie. En Moepappa moet eers besluit watter hoed om te dra. Moemamma en Mymy wil eers bessiepastei bak . . .Wanneer almal uiteindelik reg is, is dit al nag. Sal hulle die skat in die maanlig kry?

Product details

Author:
Tove Jansson
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Translator:
Kobus Geldenhuys
Imprint:
Human & Rousseau
ISBN:
9780798156110
Audience:
Children
Pages:
32
Width (mm):
215
Length (mm):
260
Weight (g):
360

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items