Moer Toe Die Vreemde in

Of dit nou gaan oor sy ervaring as gids in die Visrivierskeurvallei in Namibie, sy ekspedisies na Kilimandjaro, sy besoek aan Timboektoe, of sy ander reise deur Afrika ... Johan Bakkes is 'n gebore storieverteller.
Author:
C. Johan Bakkes
Format:
Paperback

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 9 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com or private seller

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Now:
R175
eBucks:
eB1 750
Discovery Miles:
1 750

Free Delivery

Description

Of dit nou gaan oor sy ervaring as gids in die Visrivierskeurvallei in Namibie, sy ekspedisies na Kilimandjaro, sy besoek aan Timboektoe, of sy ander reise deur Afrika ... Johan Bakkes is 'n gebore storieverteller.

Product details

Author:
C. Johan Bakkes
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Imprint:
Human & Rousseau
ISBN:
9780798142069
Audience:
General
Pages:
96
Width (mm):
137
Length (mm):
213
Weight (g):
125

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Johan Bakkes is 'n nasionale skat

Ek het hierdie boek al gekoop - maar vir iemand geleen en nou is hy weg en my versameling onvolledig. Toe koop ek maar weer een. Hierdie is nie kortverhale of sketse nie - dis beskrywende, mee-lewende, boeiende grepe uit diƩ man se lewe en omswerwinge. En hoe meer jy lees, hoe meer wil jy. Ek is 'n enorme aanhanger.

's Boek wat jou hartsnare en ... laat roer

In dieselfde tradisie as sy broer Christiaan skryf hierdie man uitstekende stories wat jou laat voel of jy net wil aanhou en aanhou lees. Skryf asb. tog nog!!!!

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider