Natuurrampe

Hierdie boek bring jou van aangesig tot aangesig met die natuur se vernietigendste en skrikwekkendste kragte, van aardbewings tot dodelike siektes. Ontdek hoe ons planeet se rustelose oppervlak reuse tsunami-golwe kan veroorsaak en vulkane laat uitbars. Vind uit waarom vloede die grootste natuurlike moordenaar is, en wat gebeur wanneer tornado’s en orkane dorpe en stede tref. Leer meer oor hoe mense hulle teen hierdie katastrofiese gebeure beskerm, hoe kundiges nuwe tegnologie gebruik om rampe te voorspel en te voorkom, en veel meer.

Short Description

Long description

Hierdie titel bring jou van aangesig tot aangesig met die natuur se vernietigendste en skrikwekkendste kragte, van aardbewings tot dodelike siektes. Ontdek hoe ons planeet se rustelose oppervlak reuse tsunami-golwe kan veroorsaak en vulkane laat uitbars. Vind uit waarom vloede die grootste natuurlike moordenaar is, en wat gebeur wanneer tornado’s en orkane dorpe en stede tref. Leer meer oor hoe mense hulle teen hierdie katastrofiese gebeure beskerm, hoe kundiges nuwe tegnologie gebruik om rampe te voorspel en te voorkom, en veel meer.

Product details

Format:
Hardcover
Imprint:
LAPA
Publisher:
LAPA
ISBN:
9780799341775
Audience:
Children
Pages:
64
Width (mm):
235
Length (mm):
280

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items