Naweek

Sex & drugs & rock 'n roll ...Toast Coetzer se prosadebuut sleep die leser deur die ekstase maar ook die verskriklike tuimelings van die rockwereld. Sy novelle gaan spesifiek oor die dwelmgedrewe kreeftegang van 'n Afrikaanse rocker. 'n Kreeftegang is dit in meer as een opsig, want ook die verhaal word van agter na voor vertel. Dit begin met die doodsberig van die held, ene Le Roux (Maanhaar) Basson, en tree vir tree word die leser teruggevoer, word jy gedwing om agteruit te loop na daardie voorval wat Maanhaar se swanesang ingelui het.
Author:
Toast Coetzer
Format:
Paperback

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 7 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Now:
R200
eBucks:
eB2 000
Discovery Miles:
2 000

Description

Sex & drugs & rock 'n roll ...Toast Coetzer se prosadebuut sleep die leser deur die ekstase maar ook die verskriklike tuimelings van die rockwereld. Sy novelle gaan spesifiek oor die dwelmgedrewe kreeftegang van 'n Afrikaanse rocker. 'n Kreeftegang is dit in meer as een opsig, want ook die verhaal word van agter na voor vertel. Dit begin met die doodsberig van die held, ene Le Roux (Maanhaar) Basson, en tree vir tree word die leser teruggevoer, word jy gedwing om agteruit te loop na daardie voorval wat Maanhaar se swanesang ingelui het.

Product details

Author:
Toast Coetzer
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Imprint:
Tafelberg
ISBN:
9780624047599
Audience:
General
Pages:
192
Width (mm):
137
Length (mm):
213
Weight (g):
184

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider