Niklaas Van Rensburg

Niklaas van Rensburg, die Siener, fassineer die Afrikanergemeenskap vir reeds meer as 'n eeu. Hierdie swygsame, halfdroewe man met die oe wat so ver kon sien, was met die gawe van profesie, maar ook met 'n wonderlike liefde vir sy naaste en vir sy volk geseen. Die Siener se visioene word in besonderhede weergegee, asook die tyd en die omstandighede waaronder hy dit ontvang het. Die ryk oes aan fotomateriaal - waarvan sommige nog nooit gepubliseer is nie – maak van hierdie boek die volledigste wat daar nog oor die Siener verskyn het en bied 'n insiggewende beeld van 'n merkwaardige mens wat 'n groot invloed op sy tydgenote en nakomelinge uitgeoefen het.
Author:
A.W.G. Raath
Format:
Paperback

Out of stock

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Description

Niklaas van Rensburg, die Siener, fassineer die Afrikanergemeenskap vir reeds meer as 'n eeu. Hierdie swygsame, halfdroewe man met die oe wat so ver kon sien, was met die gawe van profesie, maar ook met 'n wonderlike liefde vir sy naaste en vir sy volk geseen. Die Siener se visioene word in besonderhede weergegee, asook die tyd en die omstandighede waaronder hy dit ontvang het. Die ryk oes aan fotomateriaal - waarvan sommige nog nooit gepubliseer is nie – maak van hierdie boek die volledigste wat daar nog oor die Siener verskyn het en bied 'n insiggewende beeld van 'n merkwaardige mens wat 'n groot invloed op sy tydgenote en nakomelinge uitgeoefen het.

Product details

Author:
A.W.G. Raath
Publisher:
LAPA
Imprint:
LAPA
ISBN:
9780799350999
Series Title:
Die Siener
Audience:
General
Pages:
432
Width (mm):
190
Length (mm):
250

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Your Recent History

Recently Viewed Items