Oorwin Jou Behoefte Om Almal Tevrede Te Stel

Mense se soeke na goedkeuring neem epidemiese afmetings aan. Hulle voortdurende behoefte om ander tevrede te stel spruit uit gevoelens van onsekerheid en lae selfagting. Joyce Meyer deel drie verreikende stappe om hierdie verslawing te oorkom: Aanvaar wie jy is; Vat jou verslawings vas, en; Breek los uit ou gedragspatrone.

Mense se soeke na goedkeuring neem epidemiese afmetings aan. Hulle voortdurende behoefte om ander tevrede te stel spruit uit gevoelens van onsekerheid en lae selfagting. Dit oorheers mettertyd hulle hele lewe. Joyce Meyer deel drie verreikende stappe om hierdie verslawing te oorkom: Aanvaar wie jy is; Vat jou verslawings vas, en; Breek los uit ou gedragspatrone. Sy deel uit haar eie ervaring hoe sy reggekry het om uit te vind wie sy werklik is, haar selfbeeld te verander en haarself te leer liefkry. Sy stip ook uit hoe om gevoelens van skuld, woede, onvergewensgesindheid en verwerping te hanteer, en hoe om jou selfagting te grond op jou identiteit in God, en nie op ander mense se opinie van jou nie. Hierdie boek is geskryf in dieselfde dinamiese styl as ander Joyce Meyer-topverkopers soos Sewe dinge wat jou vreugde steel, Ontmoet God elke oggend en Eindig jou dag met God.
Author:
Joyce Meyer
Format:
Paperback

You can request a quote on this product by adding it to your basket

Description

Product details

Author:
Joyce Meyer
Publisher:
Struik Christian Books
Imprint:
Struik Christian Books
ISBN:
9781868238897
Audience:
General
Pages:
240
Width (mm):
0
Length (mm):
0
Weight (g):
359

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History