Praat jou kind slim

Goeie taalvaardighede is die gronslag van sukses in elke liewe aspek van jou kind se lewe en daarsonder is sy eenvoudig nie opgewasse vir die opwinding en eise van die lewe nie. In hierdie lig beskou, is die verantwoordelikheid om jou kind taal te leer byna ondraaglik groot. Feit is, die eintlik verspot maklik. Jy kan jou kind enige tyd, op enige plek taal leer. Al wat jy hoef te doen, is praat en nogmaals praat - by die huis, in die tuin, in die kar, op die bus, tewyl jy jou baba kos gee of haar doek omruil, terwyl jy jou baba bad of aantrek, terwyl jy kosmaak, terwyl jy huis skoonmaak - praat net - natuurlik en spontaan. Maak dit deel van jou lewe. Om jou kind te versorg, word vinnig deel van 'n daaglikse roetine - maak dit net so deel van daardie roetine om sonder ophou met jou kind te praat. En hoe vroeer jy begin praat, hoe vroeer gaan jou kind reageer, hoe vroeer gaan sy saam gesels.
Author:
Martie Pieterse
Format:
Paperback

Description

Product details

Author:
Martie Pieterse
Subtitle:
Ontwikkel van kleins af jou kind se leer-en-luister vaardighede
Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781875001507
Pages:
144
Width (mm):
134
Length (mm):
210
Table of Contents:
  • Taalmylpale
  • praat met jou baba
  • geleenthede vir gesprekke
  • stories en boeke
  • syferwaardighede
  • taalspeletjies
  • televisie kyk en rekenaarspeletjies
  • spraakprobleme
  • taal en skoolgereedheid
Weight (g):
175

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Your Recent History

Recently Viewed Items