Projekte Vir Jou Tuin

'n Magdom innoverende idees om tuinverfraaiings te skep wat die oog vang -- van 'n kanferfoelieheining tot 'n kruierand vir 'n tuinpaadjie -- om jou tuin op sy beste te laat vertoon. Hiedie titel vat meer as 56 projekte met maklike stap-vir-stap aanwysings en illustrasie, en pragfoto's van elke projek. Die omvattende naslaanafdeling bevat praktiese wenke en raad oor basiese tuinmaaktegnieke, met slim idees en beproefde kortpaaie om sukses in jou tuin te verseker.
Author:
George Carter Richard Bird
Format:
Paperback

Out of stock

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Description

'n Magdom innoverende idees om tuinverfraaiings te skep wat die oog vang -- van 'n kanferfoelieheining tot 'n kruierand vir 'n tuinpaadjie -- om jou tuin op sy beste te laat vertoon. Hiedie titel vat meer as 56 projekte met maklike stap-vir-stap aanwysings en illustrasie, en pragfoto's van elke projek. Die omvattende naslaanafdeling bevat praktiese wenke en raad oor basiese tuinmaaktegnieke, met slim idees en beproefde kortpaaie om sukses in jou tuin te verseker.

Product details

Author:
Richard Bird, George Carter
Publisher:
Metz Press
Imprint:
Metz Press
ISBN:
9781919992389
Audience:
General
Pages:
272
Width (mm):
218
Length (mm):
280
Weight (g):
1180

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items