Raka

Hier het ons weer vintage Kombuis. In ’n skerp satire met baie donker ondertone beeld Kombuis die verval van die Afrikaanse samelewing uit. Die hooffokus is ’n predikantsgesin, maar eintlik loop almal deur – die skrywer spaar niemand nie. Raka - die roman ontgin die vrese van die moderne Afrikaner in hierdie oorgangstyd van die oue na die nuwe.
Author:
Koos Kombuis

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 7 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Now:
R229.99
eBucks:
eB2 300
Discovery Miles:
2 300

Short Description

Hier het ons weer vintage Kombuis. In ’n skerp satire met baie donker ondertone beeld Kombuis die verval van die Afrikaanse samelewing uit. Die hooffokus is ’n predikantsgesin, maar eintlik loop almal deur – die skrywer spaar niemand nie. Raka - die roman ontgin die vrese van die moderne Afrikaner in hierdie oorgangstyd van die oue na die nuwe.

Long description

Hier het ons weer vintage Kombuis. In ’n skerp satire met baie donker ondertone beeld Kombuis die verval van die Afrikaanse samelewing uit. Die hooffokus is ’n predikantsgesin, maar eintlik loop almal deur – die skrywer spaar niemand nie. Raka - die roman ontgin die vrese van die moderne Afrikaner in hierdie oorgangstyd van die oue na die nuwe, van die plaaslike lokale realisme tot 'n virtuele, relatiewe werklikheid. Die ou gode het gesterf, maar daar is nog geen nuwes om hul plek in te neem nie ...


"Kombuis se skouspel laat jou bulder ... 'n moet vir elke ikonoklas se boekrak." (Die Burger, 7 November 2005, P.11).

Product details

Author:
Koos Kombuis
Subtitle:
Die Roman
Format:
Paperback
Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798145893
Audience:
General
Pages:
224
Width (mm):
137
Length (mm):
213

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items