Redenaars

"Hierdie boek bevat volledige riglyne vanaf die basiese beginsels van toespraak skryf tot by die voltooide toespraak en bespreek ook die onvoorbereide toespraak, beoordeling, die hantering van kritiek en spanredenaars.

Dit sluit verder ook voorbeelde van wen-toesprake vir junior en senior skoolredenaars in. Die teikengehoor is ouers en leerders wat nog nie redenaarstoesprake geskryf het nie, maar die boek bevat ook talle wenke en waarskuwings wat die ervare redenaars sal help met gevorderde tegnieke en afronding.
Author:
Judy van Biljon Rene Potgieter
Format:
Paperback

Out of stock

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Description

"Hierdie boek bevat volledige riglyne vanaf die basiese beginsels van toespraak skryf tot by die voltooide toespraak en bespreek ook die onvoorbereide toespraak, beoordeling, die hantering van kritiek en spanredenaars.

Dit sluit verder ook voorbeelde van wen-toesprake vir junior en senior skoolredenaars in. Die teikengehoor is ouers en leerders wat nog nie redenaarstoesprake geskryf het nie, maar die boek bevat ook talle wenke en waarskuwings wat die ervare redenaars sal help met gevorderde tegnieke en afronding.

Product details

Author:
Judy van Biljon, Rene Potgieter
Publisher:
Crink
Imprint:
Crink
ISBN:
9780620492607
Audience:
General
Pages:
124
Width (mm):
210
Length (mm):
297
Weight (g):
220

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider