Watch VideoWatch The Video

Rigtingbedonnerd

Wat het na 1994 van die Afrikaner geword? Hoe lyk die eens magtige groep vandag en het hulle nog enige rol te speel in die nuwe Suid-Afrika? Met 'n tas vol vrae reis Fred de Vries van Orania na Pretoria om met uiteenlopende Afrikaners te praat: politici (FW de Klerk, Pieter Mulder), musieksterre (Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Fokofpolisiekar), sakemanne (Jannie Mouton), skrywers (Koos Kombuis, Antjie Krog) en selfs 'n vakbondleier ( Flip Buys). Hy ontmoet ook talle gewone Afrikaners – boere, polisielede en onderwysers – wat iets oor die siel van die Afrikaner aan hom verklap. Vir almal vra hy dieselfde vraag: is daar nog plek vir die wit volk aan die suidpunt van Afrika en indien wel, waar is hul emosionele tuiste – hul Nkandla – in pres. Jacob Zuma se woorde? De Vries gaan ook terug in die Afrikaner se geskiedenis, hy besoek kunstefeeste en monumente, en luister na Afrikaanse musiek om vas te stel wie die Afrikaner in die 21ste eeu is. In ’n tyd waar talle Afrikaners met hul identiteit worstel wys sy boek hoe Afrikaners ’n nuwe ruimte vir hulself in ’n dramaties veranderde land skep.
Author:
Fred de Vries
Format:
Paperback

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 8 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Now:
R245
eBucks:
eB2 450
Discovery Miles:
2 450

Description

Wat het na 1994 van die Afrikaner geword? Hoe lyk die eens magtige groep vandag en het hulle nog enige rol te speel in die nuwe Suid-Afrika? Met 'n tas vol vrae reis Fred de Vries van Orania na Pretoria om met uiteenlopende Afrikaners te praat: politici (FW de Klerk, Pieter Mulder), musieksterre (Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Fokofpolisiekar), sakemanne (Jannie Mouton), skrywers (Koos Kombuis, Antjie Krog) en selfs 'n vakbondleier ( Flip Buys). Hy ontmoet ook talle gewone Afrikaners – boere, polisielede en onderwysers – wat iets oor die siel van die Afrikaner aan hom verklap. Vir almal vra hy dieselfde vraag: is daar nog plek vir die wit volk aan die suidpunt van Afrika en indien wel, waar is hul emosionele tuiste – hul Nkandla – in pres. Jacob Zuma se woorde? De Vries gaan ook terug in die Afrikaner se geskiedenis, hy besoek kunstefeeste en monumente, en luister na Afrikaanse musiek om vas te stel wie die Afrikaner in die 21ste eeu is. In ’n tyd waar talle Afrikaners met hul identiteit worstel wys sy boek hoe Afrikaners ’n nuwe ruimte vir hulself in ’n dramaties veranderde land skep.

Product details

Author:
Fred de Vries
Subtitle:
Op die spoor van die Afrikaner post-1994
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Imprint:
Tafelberg
ISBN:
9780624054658
Audience:
General
Pages:
528
Width (mm):
152
Length (mm):
222
Weight (g):
515

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider