Seks - Wat is Die Eintlike Storie

Hierdie boek gaan kyk na die mees prominente stories oor seks in terme van geloof, waardes en natuurlik voorgeskrewe geslagsrolle. Die boek gaan ook oor stil-bly stories. Dit gaan oor die stories van hoe ons seks verstaan en hoekom ons seks op 'n spesifieke manier verstaan. Stories het die geneigdheid om 'n invloed op mense te he en daarom gaan kyk ons ook na die effek van stories rondom seks. Die doel van hierdie boek is om mans en vroue te bevry van stereotipe seks-stories om sodoende hul seksualiteit voluit te kan beleef en uit te leef. Lesers sal hulle verlustig in die openlikheid waarmee opvattinge oor seks, seksualiteit en gender verken word, asook begryp hoe sulke konstruksies ons intieme verhoudings raak. Die boek takel eeue oue sienings en bied 'n verfrissende en stimulerende kykie op seksualiteit vandag.
Author:
Dr Nicki Spies
Format:
Paperback

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Description

Hierdie boek gaan kyk na die mees prominente stories oor seks in terme van geloof, waardes en natuurlik voorgeskrewe geslagsrolle. Die boek gaan ook oor stil-bly stories. Dit gaan oor die stories van hoe ons seks verstaan en hoekom ons seks op 'n spesifieke manier verstaan. Stories het die geneigdheid om 'n invloed op mense te he en daarom gaan kyk ons ook na die effek van stories rondom seks. Die doel van hierdie boek is om mans en vroue te bevry van stereotipe seks-stories om sodoende hul seksualiteit voluit te kan beleef en uit te leef. Lesers sal hulle verlustig in die openlikheid waarmee opvattinge oor seks, seksualiteit en gender verken word, asook begryp hoe sulke konstruksies ons intieme verhoudings raak. Die boek takel eeue oue sienings en bied 'n verfrissende en stimulerende kykie op seksualiteit vandag.

Product details

Author:
Dr Nicki Spies
Publisher:
Naledi
Imprint:
Naledi
ISBN:
9781920518189
Audience:
General
Pages:
189
Width (mm):
190
Length (mm):
250
Additional Info:
Dr. Nicki Spies is 'n narratiewe terapeut in privaat praktyk in die Wes-Kaap. Narratiewe terapie is gesetel in 'n epistomologie wat post modernisme, sosiale konstruksie teorie en deelnemende etiek insluit. Sy glo dat mense hul lewens verstaan en sin maak van hul ervarings, deur die verskillende stories in hul lewens. In narratiewe terapie reis ek saam met kliente deur van hul lewensstories, maar ook deur bewus te wees en te kyk na die dominante stories van hul omgewing. Narratiewe terapie het ten doel om mense se stories met respek en aanvaarding te hanteer, maar so ook die gemeenskappe waarin hul leef. Haar praktyk sien die klient as die ekspert van sy of haar lewe en nooi kliente om rigtinggewend te wees in die agenda/s van hul terapeutiese reis.
Weight (g):
225

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items