Storieman Omnibus 1

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos “Besie”, “Van Hunks en sy pyp” en “Wolraad Woltemade”, asook na die klassieke “Brolloks en Bittergal” en “Jakkals en Wolf”-stories.

Hier is ook feëverhale soos “Die drie varkies” en “Gouelokkies” om weer van nuuts af te betower! Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ‘n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor... Storieman is daar! Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!

Format:
Multimedia

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 48 hours (2 working days)
Ships from :
kalahari.com or private seller

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Was:
R154
Now:
R113
eBucks:
eB1 130
Discovery Miles:
1 130

Free Delivery

Description

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos “Besie”, “Van Hunks en sy pyp” en “Wolraad Woltemade”, asook na die klassieke “Brolloks en Bittergal” en “Jakkals en Wolf”-stories.

Hier is ook feëverhale soos “Die drie varkies” en “Gouelokkies” om weer van nuuts af te betower! Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ‘n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor... Storieman is daar! Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!

Product details

Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Imprint:
Human & Rousseau
ISBN:
9780798156967
Audience:
Children
Additional Format:
CD-ROM
Pages:
80
Width (mm):
215
Length (mm):
280
Weight (g):
390

Customer reviews

Rate or write a review for this product

STORIEMAN OMNIBUS 1

Wonderlik! Ek kan nie glo dat ek so lank gewag alvorens ek dit bestel het nie. Sal definitief die res ook bestel.

Net soos ek dit onthou..

Ek is so lief vir hierdie stories.. dit is PRESIES soos ek dit onthou toe ek klein was! Ek kan nie glo daar is mense wie kla dat vandag se kinders nie die taal kan verstaan nie.. Ja, want vandag se kinders praat nie meer behoorlike Afrikaans nie! Hierdie stories is EG Afrikaans en ek beplan om almal aan te koop!

Storieman

Het groot geword met Storieman, en nou kan my kinders dit so baie geniet soos ekke!! Aflewering en diens was puik!

Storieman Omnibus 1

Dit is wonderlik om weer die goue oues terug te hê

Just like it was 25 years ago - and that's not a g

Like many people that were kids during the 70's and 80's, I'm glad to see the return of Storieman. But I can't help thinking that the publishers missed a unique opportunity to revamp and modernise this once popular series to make it suitable for the young generation of today. For one thing, the sound quality on most of the tracks are quite bad. It's clearly the original recordings of 25 years ago. Where there is music or background sounds it's so loud that it drowns out the voice of the narrator. The language used in the stories are so high-browed that children today find it hard to understand. The CD had to be stopped several times during a story so I could explain to my 10 year-old what is meant. No-one talks like that anymore and more subtle grammer will be suitable for kids today. If they used current well-know people they would also make the stories more appealing to kids. And our kids are more interested in technology and robots than ancient fairy tales. Modernise the series to be in-line with what kids of the PRESENT want, not a nostaligic want for what has passed.

Storieman Omnibus 1

Happy. Speedy delivery.

Baie Goeie kinderboek

Hierdie boek word daagliks geniet.

Baie gelukkig

Soos altyd is Kalahari 100% met hul bestellings. Boek 'n wenner.

Oupa juig oor reïnkarnasie

Hoerê vir die uitgewer wat ou Storieman laat herleef! En dankie aan Leon Rousseau en kie vir versiendheid van destyds. En, Oumas en Oupas met (nog Afrikaanssprekende) kleinkinders oorsee, koop tog dadelik die omni-bleddie-busse! Maar luister en kyk eers self daarna ... ek beloof, jule sal die vervloë kinderstemme in die agtergrond hoor.

Good Children Stories

Happy with the quality and quantity of stories included

Great Afrikaans stories told professionally for young children. Teach them to listen. Beautifully illustrated book.

Storieman 1

Goeie ou gunsteling.

Purchase and delivery

Very good

Storieman Omnibus 1 & 2

Wonderlike produk. My kinders geniet dit verskriklik. Dink amper ek geniet dit meer - herinner my aan my kinderdae!!!

Storieman Omnibus 1 and 2

Excellent

Latest deliveries - Thank you

Dear Kalahari I recently ordered a few things from you guys and my last order didn't arrive as promptly as I am used to with Kalahari. I called to follow up on my order but found out that the address was incorrect on the package. I advised the lady from Berco the correct address and she put me through to Kalahari direct to rectify the problem. Monique was very understanding and promised me that she will get the package to me in time. Needless to say my package was delivered on Saturday morning 15 December at 09:00. I would like to thank the lovely people from Berco as well as Kalahari for making a plan to get my Dad's Christmas gift to me in time before he left on holiday. That extra mile you walked will make me come back for more and more purchases on your website. Kind regards

Storieman 1

Good to have old favourites back! Excellent service, thank you!

Storieman Omnibus 1

Looks good. Will have to wait and see what my granddaugter thinks. Hope she will like it.

storieman

my kinders het groot geword op storieman se stories. ek het nou die reeks gekoop vir my eerste kleinkind. uitstekende materiaal

Review on recent purchase

Product was on back order but still arrived within a week Good work Kalahari

Well done

It was a nice 1st exepierience with Kalahari. Well done.

Storieman Omnibus 1

Dis wonderlik dat ek nou hierdie Storieman 1 + 2 kon bekom vir my KLEINSEUN, wat in Frankryk bly! My seun (Pa) het dit jare terug so geniet,,,(toe het ons nog "tapes" gespeel vir hom),dat ek dit MOES kry vir Dominic + Mathis. Baie dankie : Die BESTE!.

Storieman Omnibus 1

My grandson really loves this, also Storieman Omnibus 2!!

disappointed

very disappointed. i bought omnibus 1&2 with the idea that the stories that i had on tape would be on there. no luck. only wolraad woltemade and that was my least favourite. was looking forward to gwar die nar, die tonteldoos etc. if i could - i would return it. will have to put my tapes on cd. how can they say it's omnibus 1 & 2 and then it doesn't include the stories that's on tape??

Storieman Omnibus 1

Very satisfied with the product!

Great Service

Great Service

storieman

Vir die kleinkinders gekoop, 3-jarige geniet dit baie

Storieman

Average

Fantasties!

My verwagtinge is oorskry! Hierdie is 'n wonderlike reeks wat kinderdae herinneringe opwakker en 'n aanwins sal wees vir die ontwikkeling van enige kind.

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items