Watch VideoWatch The Video

Storieman Omnibus 2

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike en feëverhale uit die bekende Storieman reeks.

Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos "Fritz Deelman en die verlate tuin","Racheltjie de Beer" en "Ou Meneer Springer", asook na die klassieke "Jakkals en Wolf" stories. Hier is ook sprokies soos "Rooikappie" en "Raponsie" om weer van nuuts af te betower!

Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. 'n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar!Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!

Format:
Paperback

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com or private seller

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Now:
R154
eBucks:
eB1 540
Discovery Miles:
1 540

Free Delivery

Description

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike en feëverhale uit die bekende Storieman reeks.

Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos "Fritz Deelman en die verlate tuin","Racheltjie de Beer" en "Ou Meneer Springer", asook na die klassieke "Jakkals en Wolf" stories. Hier is ook sprokies soos "Rooikappie" en "Raponsie" om weer van nuuts af te betower!

Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. 'n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar!Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!

Product details

Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Imprint:
Human & Rousseau
ISBN:
9780798156974
Audience:
Children
Additional Format:
+ 2 Audio CDs
Pages:
80
Width (mm):
215
Length (mm):
280
Weight (g):
390

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Bsete Koop ooit !!!!!!

Baie dankie Kalahari vir die geleentheid om weer kinners te wees, as ek my oe toe maak , beleef ek weer my kinderdae toe stories nog vertel is, nou kan ek die geleentheid aan my klein kinders gee om ook die mooi stories te hoor, en glo my ,ouma luister net so kliphard saam.

My kosbaarste boeke!

Ek het nie kinders nie, maar ek gaan al hierdie boeke koop. Toe ons kinders was het ons net 'n paar tapes gehad en ek is so bly die boeke kom nou uit, want nou kan ek ALMAL koop!

Storieman

Fantasies, produk en diens

Storieman

Goeie koop gewees goeie gehalte en die prys was goed

Storieman Omnibus 2

Ek is gelukkig met die toevoeging, my kleinkind gaan dit baie geniet.

Storieman Omnibus 2

'n Goeie verskeidenheid stories. Ek is veral bly oor die tradisionele Suid-Afrikaanse inhoud. Klankopnames al so 'n bietjie verouderd...

Storieman Omnibus 2

Happy. Speedy delivery.

Nog 'n wenner

Baie goed, kinders luister dit oor en oor...

Storieman Omnibus 2

Excellent service and speedy delivery

Good Children Stories

Happy with the quality and quantity of stories included

Fast delivery

Very fast , never late!!

Storieman 2

Good to have old favourites back!

Nostalgia for a future generation

As many other of my generation, the nostalgia associated with the Storieman product range is strong enough to make you daydream instantly! I hope that the future generation will find the same comfort from this as I do.

storieman omnibus 2

uitstekende leesstof vir enige nuuskierige kleuter tot 80 jarige.

Great classic

Its a great classic that many of us adults grew up with and now our children can as well. I cannot wait for the 3rd book.

Storieman Omnibus 2

Great !

Storie telling

Die tekeninge is kleurig en prettig. Die stories is vars en nuut verpak met toentertyd herinneringe. My seun geniet die cd's wat die stories voorlees wanneer Mamma te doenig is

Storieman Omnibus 2

Excellent product.

Storieman Omnibus 2

Ek was baie beindruk. ek het met dit groot geword, so ek is bly dat ek dit met my kind ook kan deel!!!

Afrikaans is groot. Ek kan nie wag vir die res van die reeks nie.

Storieman Omnibus 2

I absolutely loved this as a child and have decided to start building up the collection for my 3yr old daughter. She loves books and reading and now loves listening to the CD while in bed

Storieman Omnibus 2

My grandson enjoyed it very, very much, when he visited the past weekend. Especially the different bird sounds on the CD's. But the book stays with Ouma, so he can only listen when he visits me!

Storieman

I just love buying from Kalahari..I've had great service and an awesome experience and it makes me wanna buy more and more and more... My recent product bought from Kalahari was Storieman Omnibus 1&2 and the kidds justlove it!!! Thank you for a great service!

Storieman review

Impressed with the good service, keep it up!

Your Recent History

Recently Viewed Items