Trippel Sewe

Die Here se hand is op haar. Hy gee haar tekens, oral - duiwe op die dak, telefoonnommers, verse uit die Skrif. Sy gebruik dit by die dobbeltafels en wen fabelagtige bedrae. Sy is 'n begenadigde. Maar is sy? Gou verander haar eerste opwinding in 'n obsessie. Haar hande wil dobbelstapels pak eerder as haar kinders versorg. Sy verkies die geselskap van haar dobbelmaats bo die van haar man, die tempel van Mammon bo die van God. En so beland Carla Marais in 'n maalkolk wat haar insluk en in 'n spiraal afvoer, wat haar net sal vrylaat nadat sy haarself en haar naastes verloen het. En nadat sy haar laaste menswaardigheid prysgegee het. Trippel sewe bevestig ou waardes en waarhede. Soos dat die liefde werklik alles glo, alles verdra, alles hoop.
Author:
Annelie Botes

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Now:
R225.00
eBucks:
eB2 250
Discovery Miles:
2 250

Short Description

Die Here se hand is op haar. Hy gee haar tekens, oral - duiwe op die dak, telefoonnommers, verse uit die Skrif. Sy gebruik dit by die dobbeltafels en wen fabelagtige bedrae. Sy is 'n begenadigde. Maar is sy? Gou verander haar eerste opwinding in 'n obsessie. Haar hande wil dobbelstapels pak eerder as haar kinders versorg. Sy verkies die geselskap van haar dobbelmaats bo die van haar man, die tempel van Mammon bo die van God. En so beland Carla Marais in 'n maalkolk wat haar insluk en in 'n spiraal afvoer, wat haar net sal vrylaat nadat sy haarself en haar naastes verloen het. En nadat sy haar laaste menswaardigheid prysgegee het. Trippel sewe bevestig ou waardes en waarhede. Soos dat die liefde werklik alles glo, alles verdra, alles hoop.

Product details

Author:
Annelie Botes
Format:
Paperback
Imprint:
Tafelberg
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Edition:
2nd ed
ISBN:
9780624045076
Audience:
General
Pages:
272
Width (mm):
137
Length (mm):
213

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items