Troeteldiere 'n Gids Vir Beginners

Troeteldiere is wonderlike maats en groot pret. Dit is egter 'n groot verantwoordelikheid om vir hulle te sorg. Hoe kies 'n mens die regte soort troeteldier? Watter soort kos moet jou troeteldier kry? Hoe weet jy as hy siek is? Wat moet jy doen as jou troeteldier ouer word? Hierdie titel is vol nuttige inligting vir beginners wat meer wil weet oor gewilde troeteldiere soos: Honde, katte, konyne, marmotte, hamsters, muise en rotte, budjies, kanaries, kokketiele, sebravinke, visse.
Author:
Jaco Jacobs
Format:
Paperback

Out of stock

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Description

Troeteldiere is wonderlike maats en groot pret. Dit is egter 'n groot verantwoordelikheid om vir hulle te sorg. Hoe kies 'n mens die regte soort troeteldier? Watter soort kos moet jou troeteldier kry? Hoe weet jy as hy siek is? Wat moet jy doen as jou troeteldier ouer word? Hierdie titel is vol nuttige inligting vir beginners wat meer wil weet oor gewilde troeteldiere soos: Honde, katte, konyne, marmotte, hamsters, muise en rotte, budjies, kanaries, kokketiele, sebravinke, visse.

Product details

Author:
Jaco Jacobs
Publisher:
LAPA
Imprint:
LAPA
ISBN:
9780799338850
Audience:
General
Pages:
76
Width (mm):
210
Length (mm):
270

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items