Verklarende Afrikaanse woordeboek

Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek [waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het] is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word. Hierdie tweede, hersiene uitgawe bevat meer as ’n duisend nuwe inskrywings en meer as 3000 afkortings. In totaal, word word die betekenisse van meer as ’n 100 000 woorde in die tweede uitgawe eenvoudig verklaar.

Dit maak hierdie handwoordeboek die omvattendste verklarende Afrikaanse woordeboek wat in Suid-Afrika beskikbaar is. Boonop weerspieël die herbewerking die jongste Afrikaanse spellings, wisselvorme en skryfwyses volgens die pas gepubliseerde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls. Inligting oor woordsoorte, meervoude, verkleinwoorde, trappe van vergelyking en die verbuiging van werkwoorde word eenvoudig en eksplisiet aangedui, wat die woordeboek uiters gebruikersvriendelik maak.

Tienduisende sinonieme en ander betekenisverwante woorde is opgeneem, asook idiome en vaste uitdrukkings. As jy wil weet wat jeera, konjunktuursiklus of mitochondrion beteken; waar jy ’n silikon-mikroskyfie of ’n witdwerg sal vind; wat die sinoniem vir Internetblaaier is, of waarna lwtk., w.k.w. of BUVTON verwys, is hierdie nuwe uitgawe van die Verklarende Afrikaanse Woordeboek ’n moet op jou boekrak.

Author:
L.C. Eksteen F.J. Labuschagne
Format:
Hardcover

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Was:
R340
Now:
R237
eBucks:
eB2 370
Discovery Miles:
2 370

Description

Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek [waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het] is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word. Hierdie tweede, hersiene uitgawe bevat meer as ’n duisend nuwe inskrywings en meer as 3000 afkortings. In totaal, word word die betekenisse van meer as ’n 100 000 woorde in die tweede uitgawe eenvoudig verklaar.

Dit maak hierdie handwoordeboek die omvattendste verklarende Afrikaanse woordeboek wat in Suid-Afrika beskikbaar is. Boonop weerspieël die herbewerking die jongste Afrikaanse spellings, wisselvorme en skryfwyses volgens die pas gepubliseerde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls. Inligting oor woordsoorte, meervoude, verkleinwoorde, trappe van vergelyking en die verbuiging van werkwoorde word eenvoudig en eksplisiet aangedui, wat die woordeboek uiters gebruikersvriendelik maak.

Tienduisende sinonieme en ander betekenisverwante woorde is opgeneem, asook idiome en vaste uitdrukkings. As jy wil weet wat jeera, konjunktuursiklus of mitochondrion beteken; waar jy ’n silikon-mikroskyfie of ’n witdwerg sal vind; wat die sinoniem vir Internetblaaier is, of waarna lwtk., w.k.w. of BUVTON verwys, is hierdie nuwe uitgawe van die Verklarende Afrikaanse Woordeboek ’n moet op jou boekrak.

Product details

Author:
F.J. Labuschagne, L.C. Eksteen
Publisher:
PHAROS, NB Uitgewers / Publishers
Imprint:
PHAROS
ISBN:
9781868901005
Audience:
Academic
Pages:
1117
Width (mm):
250
Length (mm):
150
Weight (g):
1975

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Baie handige woordeboek

Baie handige alledaagse woordeboek vir huishoudelike gebruik. Groot gedruk en maklik om te lees. Fonetiese spelling help ook uitspraak vir skoolkinders ens. Duidelik uiteengesit Maklik om 'n woord te kry Heelwat goedkoper as 'n HAT woordeboek en is beslis nie tweede graads nie.

Brilliant HIgh Quality Boek

Die is 'n fris boek. As jy Woordeboek soek is hierdie jou ouklie.

Dictionaries

The best

Your Recent History

Recently Viewed Items