Wie SE Hart Kan Dit Dan Hou?

David Caswell wil baie graag gou geld verdien om sy ma geldelik onafhanklik van sy dranksugtige pa te maak. Dus kom help hy sy oupa op sy walvisboot. So ontmoet hy vir Basjan wat elke vaart meemaak, maar nooit aan die jag self deelneem nie - hy verafsku dit. 'n Boeiende boek oor bewaring, eerste liefde en vriendskap. Dit is in 1990 bekroon met die Brons Sanlamprys vir Jeuglektuur.
Author:
Kowie Rossouw
Format:
Paperback

Out of stock

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Description

David Caswell wil baie graag gou geld verdien om sy ma geldelik onafhanklik van sy dranksugtige pa te maak. Dus kom help hy sy oupa op sy walvisboot. So ontmoet hy vir Basjan wat elke vaart meemaak, maar nooit aan die jag self deelneem nie - hy verafsku dit. 'n Boeiende boek oor bewaring, eerste liefde en vriendskap. Dit is in 1990 bekroon met die Brons Sanlamprys vir Jeuglektuur.

Product details

Author:
Kowie Rossouw
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Imprint:
Tafelberg
ISBN:
9780624029779
Audience:
Teens / Young adults
Age Group:
13 - 18
Pages:
112
Width (mm):
137
Length (mm):
213
Weight (g):
145

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items