Zackie Mostert En Die Super Aaklige Soen

Zackie is opgewonde toe hy hoor hulle gaan 'n toneelstuk by die skool opvoer. Hy kan nie wag om die rol van die Aaklige Trol te speel nie! Maar iemand anders wil ook graag die rol he ... Voor Zackie sy oe uitvee, moet hy 'n meisie soen. Op die verhoog. Voor die hele skool. Behalwe as hy en Vincent 'n slim plan kan maak ...
Author:
Jaco Jacobs
Format:
Paperback

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 9 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Now:
R69
eBucks:
eB690
Discovery Miles:
690

Description

Zackie is opgewonde toe hy hoor hulle gaan 'n toneelstuk by die skool opvoer. Hy kan nie wag om die rol van die Aaklige Trol te speel nie! Maar iemand anders wil ook graag die rol he ... Voor Zackie sy oe uitvee, moet hy 'n meisie soen. Op die verhoog. Voor die hele skool. Behalwe as hy en Vincent 'n slim plan kan maak ...

Product details

Author:
Jaco Jacobs
Publisher:
LAPA
Imprint:
LAPA
ISBN:
9780799346503
Series Title:
Zackie Mostert
Series Number:
Boek 3
Audience:
Children
Pages:
48
Width (mm):
137
Length (mm):
212

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Konsternasie

Zackie Mostert van Granaatstraat is nie jou gewone elfjarige nie. Zackie en sy boesemvriend, Vincent, kikker hul saai Gr 5-skoollewe op – en jaag Zackie se suster, Yolanda, die hoenders in – met behulp van hul verbeelding, die boek van Vreeslike Vreemde Feite (en ‘n bietjie geluk). Teen willens en wetens word Zackie gekies as die ster in ‘n musiekblyspel, wat sy klas opvoer vir ‘n ryk ou tante wat geld vir die skool sal skenk. Maar niemand sê vir hom dat sy karakter die feëprinses aan die einde van die opvoering moet soen nie. En dan gee Anton Meyer, daardie opperste boelie, hom ook nog opdraande. Hoe gaan Zackie hom uit hierdie petalje wikkel? Beskik hy dalk oor talente waarvan nie hy, of iemand in sy gesin, geweet het nie? Geskik vir ouderdom 11+.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider