Watch VideoWatch The Video

'n Klein Lewe

Die fassinerende verhaal van 'n wit, middeljarige vrou wat in die laat 1950's in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die tagtigerjare en die ingrypende sosio-politiese veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is 'n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van 'n sisteem, maar met 'n versigtige blik op dinge soos die "tuisland-beleid", die "expat"-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op 'n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is.
Author:
Wilna Adriaanse
Format:
Paperback

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 8 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Now:
R215
eBucks:
eB2 150
Discovery Miles:
2 150

Description

Die fassinerende verhaal van 'n wit, middeljarige vrou wat in die laat 1950's in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die tagtigerjare en die ingrypende sosio-politiese veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is 'n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van 'n sisteem, maar met 'n versigtige blik op dinge soos die "tuisland-beleid", die "expat"-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op 'n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is.

Product details

Author:
Wilna Adriaanse
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
Imprint:
Tafelberg
ISBN:
9780624054672
Audience:
General
Pages:
256
Width (mm):
137
Length (mm):
213
Weight (g):
260

Customer reviews

Rate or write a review for this product

n Klein Lewe...n Nuwe lewe!

Wilna Adriaanse is een van my geliefste skrywers. Ek het met groot verwagting uitgesien na hierdie nuwe boek van haar. Haar skryfstyl is dieselfde maar hierdie is n heel ander aspek van haar storie-skryf-styl. Soos altyd kom mens agter watter geweldige navorsing agter alles is wat hier met haar pen neergele is.Dis n diep boek, neem mens terug na jou eie kinderjare en verwoord so baie dingetjies wat in mens se kop gedraai het voor 1994.Ek het die boek baie geniet,maar moet se, ek verkies haar vorige treffers.Dankie Wilna.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider