'n Ma Se Hoop

Net voor die Eerste Wereldoorlog uitbreek, verlaat Marta Switserland en laat daarmee saam ook haar moeilike kinderjare agter. Marta word 'n hardwerkende skoonmaker en ontmoet later vir Niclas, 'n man wat net so vasbeslote soos sy is om 'n beter lewe in ’n beter plek te vind. 'n Ma se hoop is die verhaal van Marta wat haar drome om eendag 'n hotel te besit, opsy skuif ter wille van haar man en kinders. Haar vrese en onvervulde drome word dan oorgedra in wat sy vir haar dogter Hildemara begeer. Marta se ongenaakbaarheid oor die jare wek in Hildemara 'n desperate behoefte aan haar ma se liefde en respek. Uiteindelik verloor Hildemara haar wil om te bly lewe en die enigste persoon wat haar kan help, is die persoon wat sy so bitter graag tevrede wil stel: haar ma.
Author:
Francine Rivers
Format:
Paperback

Delivery time :
Country of origin: South Africa Dispatched within 10 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

You can request a quote on this product by adding it to your basket


Was:
R131
Now:
R104
eBucks:
eB1 040
Discovery Miles:
1 040

Description

Net voor die Eerste Wereldoorlog uitbreek, verlaat Marta Switserland en laat daarmee saam ook haar moeilike kinderjare agter. Marta word 'n hardwerkende skoonmaker en ontmoet later vir Niclas, 'n man wat net so vasbeslote soos sy is om 'n beter lewe in ’n beter plek te vind. 'n Ma se hoop is die verhaal van Marta wat haar drome om eendag 'n hotel te besit, opsy skuif ter wille van haar man en kinders. Haar vrese en onvervulde drome word dan oorgedra in wat sy vir haar dogter Hildemara begeer. Marta se ongenaakbaarheid oor die jare wek in Hildemara 'n desperate behoefte aan haar ma se liefde en respek. Uiteindelik verloor Hildemara haar wil om te bly lewe en die enigste persoon wat haar kan help, is die persoon wat sy so bitter graag tevrede wil stel: haar ma.

Product details

Author:
Francine Rivers
Publisher:
CUM
Imprint:
CUM
ISBN:
9781770009097
Audience:
General
Pages:
416
Width (mm):
152
Length (mm):
228

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

Your Recent History

Recently Viewed Items

 

Other products to consider