eBook edition

23 Minute in die hel (eBook)

Wonder jy ook soms oor die hel – bestaan dit regtig en indien wel, waar is dit en hoe lyk dit daar? Bill Wiese beantwoord hierdie en ander vrae in 23 Minute in die hel. Hy glo God her die hel aan hom gewys sodat hy mense wat nog nie hul lewens vir God gegee het nie, kan waarsku.Bill vertel wat hy gesien, gehoor en gevoel het tydens sy 23 minute-ervaring sodat ander mense alles in hul vermoë kan doen om die hel ten alle koste te vermy. Sedert sy besoek aan die hel het hy die Skrif aandagtig bestudeer en meer as 150 Bybelverse gevind wat na die hel verwys.Dit is Bill se begeerte dat hierdie boek die naaste is wat mense ooit daaraan sal kom om die hel self te ervaar. Leer saam met hom meer oor daardie verskriklike plek en ervaar die bevryding wat Jesus gebring het.
Author:
Bill Wiese
Format:
Adobe DRM ePub
Subtitle:
Een man se verhaal van wat hy gesien, gehoor en gevoel het in die plek van foltering

Delivery time :
Country of origin: South Africa The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

Was:
R90
Now:
R62
eBucks:
eB620
Discovery Miles:
620

Description

Wonder jy ook soms oor die hel – bestaan dit regtig en indien wel, waar is dit en hoe lyk dit daar? Bill Wiese beantwoord hierdie en ander vrae in 23 Minute in die hel. Hy glo God her die hel aan hom gewys sodat hy mense wat nog nie hul lewens vir God gegee het nie, kan waarsku.Bill vertel wat hy gesien, gehoor en gevoel het tydens sy 23 minute-ervaring sodat ander mense alles in hul vermoë kan doen om die hel ten alle koste te vermy. Sedert sy besoek aan die hel het hy die Skrif aandagtig bestudeer en meer as 150 Bybelverse gevind wat na die hel verwys.Dit is Bill se begeerte dat hierdie boek die naaste is wat mense ooit daaraan sal kom om die hel self te ervaar. Leer saam met hom meer oor daardie verskriklike plek en ervaar die bevryding wat Jesus gebring het.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
287 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Bill Wiese
Imprint:
Struik Christian Media
Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781415318546
Language(s):
af

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items