eBook edition

9 Dinge wat jy net moet doen (eBook)

In 9 Dinge wat jy net moet doen ondersoek die topverkoper-skrywer en bekende sielkundige, dr. Henry Cloud, die verskynsel dat sommige mense se lewens een groot suksesverhaal is, terwyl sukses vir ander net ‘n onbereikbare droom bly en hulle van een dag na die ander moet veg net om te bestaan.Dr. Cloud maak egter ‘n lewensveranderende onthulling: ons kan almal sukses behaal op alle terreine van die lewe. Sukses in die liefde en die lewe is nie slegs tot ‘n uitgelese groepie beperk nie. Hy ontleed die gedrag van skeker mense wie se optrdse vir hom bekend voorkom.Hy ontdek dat hierdie ‘ek-ken-jou-mos-mense’ almal – ongeag hul omstandighede, intellek en finasiele status of agetgrond – sekere gedragspatrone gemeen het. Hulle het ook een gemene deler: hulle is suksesvol.In 9 Dinge wat jy net moet doen  identifiseer en beskryf dr. Cloud op ‘n praktiese manier die nege beginsels van sukses van hierdie suksesvolle ‘ek-ken-jou-mos-mense’. Word toegerus om hierdie nege dinge te verstaan en te doen en gee gestalte aan al jou sukses-drome!
Author:
Dr Henry Cloud
Format:
Adobe DRM PDF
Subtitle:
Om te wen in die liefde en die lewe, ontdek die patroon vir sukses

Delivery time :
Country of origin: South Africa The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

Now:
R38.59
eBucks:
eB386
Discovery Miles:
386

Short Description

In 9 Dinge wat jy net moet doen ondersoek die topverkoper-skrywer en bekende sielkundige, dr. Henry Cloud, die verskynsel dat sommige mense se lewens een groot suksesverhaal is, terwyl sukses vir ander net ‘n onbereikbare droom bly en hulle van een dag na die ander moet veg net om te bestaan.Dr. Cloud maak egter ‘n lewensveranderende onthulling: ons kan almal sukses behaal op alle terreine van die lewe. Sukses in die liefde en die lewe is nie slegs tot ‘n uitgelese groepie beperk nie. Hy ontleed die gedrag van skeker mense wie se optrdse vir hom bekend voorkom.Hy ontdek dat hierdie ‘ek-ken-jou-mos-mense’ almal – ongeag hul omstandighede, intellek en finasiele status of agetgrond – sekere gedragspatrone gemeen het. Hulle het ook een gemene deler: hulle is suksesvol.In 9 Dinge wat jy net moet doen  identifiseer en beskryf dr. Cloud op ‘n praktiese manier die nege beginsels van sukses van hierdie suksesvolle ‘ek-ken-jou-mos-mense’. Word toegerus om hierdie nege dinge te verstaan en te doen en gee gestalte aan al jou sukses-drome!

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
1450 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Dr Henry Cloud
Imprint:
Struik Christian Media
Publisher:
Struik Christian Media
ISBN:
9781415317129
Language(s):
af

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items