eBook edition

Byleveld: dossier van 'n baasspeurder (eBook)

Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël.

En is jy 'n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie.In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades heen opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragies, opwindend en met die bevrediging dat geregtigheid geskied het.Tussendeur kry ons n blik op die man Byleveld, hoe hy in die geharde Brixton Moord en Roof gegroei het, hoe hy deur 'n diep persoonlike drif gekom het, en watter waardes die plaasseun met hom saamgedra het om van die grusaamste professie 'n ongeëwenaarde sukses te maak.
Author:
Hanlie Retief
Format:
Adobe DRM PDF
Subtitle:
dossier van 'n baasspeurder

Average customer rating:

  (view reviews)

Delivery time :
Country of origin: South Africa The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

Now:
R77.05
eBucks:
eB771
Discovery Miles:
771

Short Description

Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël.

En is jy 'n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie.In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades heen opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragies, opwindend en met die bevrediging dat geregtigheid geskied het.Tussendeur kry ons n blik op die man Byleveld, hoe hy in die geharde Brixton Moord en Roof gegroei het, hoe hy deur 'n diep persoonlike drif gekom het, en watter waardes die plaasseun met hom saamgedra het om van die grusaamste professie 'n ongeëwenaarde sukses te maak.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
5922 KB
Digital Rights:
A87BDA81-2857-42B4-8492-0DDFFCA4F61D-50
Maximum Downloads:
3
Printable:
Not Allowed
Author:
Hanlie Retief
Imprint:
Umuzi (Random House Struik)
Publisher:
Random House Struik
ISBN:
9781415203149
Language(s):
af

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Uitstekende Boek

Ek het die boek boeiend gevind. Die skrywer se persoonlike styl was interesant and het Byleveld as mens na vore gebring en sy siening van mense en hulle misdade eerder as "misdadigers" was vir my belangrik

Byleveld: dossier van bassspeurder

Disappointed. Stories not told very well - disorganised dialogue / descriptions and too much about Piet the Man and not enough about the cases themselves - how he detected and closed out cases. Just a glorification of Piet the Man.

Byleveld

Excellent

not compatible with Kindle??

Very disappointing that I can't read the book on my Kindle! I'm sure that it will be a great book, but comeon Kalahari... step up the compatibility!

The books great - the eReader sucks

I enjoyed the book but it was difficult to read on the Kalahari e-reader. I use an iPad2 and clearly the compatibility with this app is not what it should be as the book took forever to download and also kept shutting down. Are Kalahari's ebooks available on Kindle?

 

Your Recent History