eBook edition

Kweek kinders deur gesonde gesag (eBook)

Wonder jy wat het van gesag en dissipline geword? HIER IS DIÉ ANTWOORD!JY KAN ONTDEK ...• hoeveel gesag gesond is• wat gesonde gesag vandag beteken• hoe ons as ouers gesag verloor het en hoe om dit stap vir stap te herbou• wat jou gesagstyl is en hoe dit jou kinders sal vorm• hoe om jou gesagstyl te “skuif” as jy agterkom dat jy te toegeeflik of te streng is• hoe om manipulasie stop te sitDaar is oral kortpaaie, oulike dissiplinefoefies en ouerskapwenke wat ons kinders onder ons beheer kan hou. In KWEEK GESONDE GESAG ontdek jy egter die effens langer pad wat jou verby beheer neem na iets veel kosbaarder: lewenslange invloed in jou kinders se lewens.Hettie Brittz is die skrywer van die blitsverkoper Kweek kinders met karakter. Sy is getroud met Louis en hulle het drie kinders. Sy het aanvanklik as spraakterapeut en later as stigter van ’n opvoedkundige opheffingsprojek in Proklamasieheuwel intensief met jong kinders en hulle ouers gewerk teen die agtergrond van verwaarlosing, leerprobleme en gedragsprobleme. Haar passie vir kinderopvoeding het uitgeloop op gereelde radiopraatjies en ouerskapkursusse (Immergroen Ouerskap) landswyd en ook in die VSA.
Author:
Hettie Brittz
Format:
Adobe DRM PDF
Subtitle:
Is ek te streng of te sag?

Delivery time :
Country of origin: South Africa The eBook(s) will be available to download in your Digital Library as soon as payment has been processed.
Ships from :
kalahari.com

Now:
R98.62
eBucks:
eB987
Discovery Miles:
987

Short Description

Wonder jy wat het van gesag en dissipline geword? HIER IS DIÉ ANTWOORD!JY KAN ONTDEK ...• hoeveel gesag gesond is• wat gesonde gesag vandag beteken• hoe ons as ouers gesag verloor het en hoe om dit stap vir stap te herbou• wat jou gesagstyl is en hoe dit jou kinders sal vorm• hoe om jou gesagstyl te “skuif” as jy agterkom dat jy te toegeeflik of te streng is• hoe om manipulasie stop te sitDaar is oral kortpaaie, oulike dissiplinefoefies en ouerskapwenke wat ons kinders onder ons beheer kan hou. In KWEEK GESONDE GESAG ontdek jy egter die effens langer pad wat jou verby beheer neem na iets veel kosbaarder: lewenslange invloed in jou kinders se lewens.Hettie Brittz is die skrywer van die blitsverkoper Kweek kinders met karakter. Sy is getroud met Louis en hulle het drie kinders. Sy het aanvanklik as spraakterapeut en later as stigter van ’n opvoedkundige opheffingsprojek in Proklamasieheuwel intensief met jong kinders en hulle ouers gewerk teen die agtergrond van verwaarlosing, leerprobleme en gedragsprobleme. Haar passie vir kinderopvoeding het uitgeloop op gereelde radiopraatjies en ouerskapkursusse (Immergroen Ouerskap) landswyd en ook in die VSA.

Product details

Not compatible with:
Kindle, Digibook, Verso, RK Book, Pocketbook 306
Download size:
6116 KB
Printable:
Not Allowed
Author:
Hettie Brittz
Editor:
Joanita Fourie
Illustrator:
Henriette Life
Imprint:
Carpe Diem
Publisher:
Carpe Diem Media
ISBN:
9781770312159
Language(s):
af

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Your Recent History

Recently Viewed Items