Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25

Heidi is 'n 5 jarige weeskind wat by haar oupa in die berge moet gaan bly aangesien haar Tanni Dety nie meer na haar kan omsien nie.

Almal kry Heidi vreeslik jammer om op so 'n jong ouderdom al die dinge te moet deur maak. Haar oupa is nie populêr tussen die ander mense nie en hulle sien hom as 'n harkoppige ou man. Hulle dink dis malleheid om Heidi op so jong ouderdom in sy sorg te laat.
Actor(s):
Heidi
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Was:
R136
Now:
R104
eBucks:
eB1 040
Discovery Miles:
1 040
  • Bestsellers on promotion

Description

Heidi is 'n 5 jarige weeskind wat by haar oupa in die berge moet gaan bly aangesien haar Tanni Dety nie meer na haar kan omsien nie.

Almal kry Heidi vreeslik jammer om op so 'n jong ouderdom al die dinge te moet deur maak. Haar oupa is nie populêr tussen die ander mense nie en hulle sien hom as 'n harkoppige ou man. Hulle dink dis malleheid om Heidi op so jong ouderdom in sy sorg te laat.

Product details

Rating:
All Ages
Subtitles:
Afrikaans
Animated:
true
Zone:
Region 2

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Oeee Heidi is great

Heidi Box Sets

Hi, the Heidi Box sets dvd's are not good quality, and it took 1 week from date of order to receive delivery.

HEIDI BOKS STEL EEN

Baie goeie diens sal die dvd nog toets my kind verjaar woensdag

Heidi en my 2 jarige

My bekkie-kind Jesca het sopas 2jaar geword en ek het die reeks vir haar verjaarsdag aangeskaf. Dit was die beste kopie van dag 1 se swangerskap tot met haar 2de verjaarsdag. Sy begin haar dag met Heidi en eindig haar dag met Heidi. Die groot geheim is dat pa en ma net so lekker weer saamkyk!

Kort en kragtig

Dit voel asof die kinders nog in die huis is en ons almal saam na Heidi kyk,lag en verspot saam met haar en Peter. Sal dit nie lekker wees as ons die horlosie weer kan terugdraai nie? Magrietha

Heidi box set 1 and 2

great purchase

Wondelik

Kan nie wag om saam my dogtertjie die verhaaltjie weer te beleef nie.

HEIDIE BOX SET

VERRY HAPPY THANKS

HEIDI EPISODES 1-25

BROUGHT BACK FOND MEMORIES OF MY CHILDHOOD WHICH I CAN NOW SHARE WITH MY 5 YEAR OLD. VERY PLEASED WITH MY PURCHASE.

Best ever!

I have made quite a lot of purchases this month and the delivery was very quick I was amazed at how little time it took to reach me. Thanks a lot Kalahari!

Heidi Review

Wonderful - There are no Afrikaans stories on TV - so that's wonderful for my child to be able to see Afrikaans Stories from our heritage when we grew up. REally great - thank you I'm going to buy also stories like Liewe heksie etc

Die DVD's is bestel vir kleinkinders vir \\\\\\\kersfees en het nog nie die artikels getoets nie.

Excellent service

Great gift

I bough this for my wife who grew up watching Heidi on TV. She was a bit disappointed that the opening song was in German but other than that she is loving it!

Heidi nog 'n treffer

Ek het self groot geword met Heidi en my kinders van 2 en 5 geniet dit ook vreeslik baie. Die feit dat dit ook nog in Afrikaans beskikbaar is maak dit baie handig want dan kan Afrikaansprekende kinders iets in hulle eie taal hoor, leer en geniet. Die beeld en klank kwaliteit is goed genoeg, maar dit is kopiee van die oorspronkilke televisie reeks. Die reeks is gemaak lank voor DVD tegnologie beskikbaar was. Dit is groot organisasies en individue soos Spielberg en Universal studios wat kan bekostig om 'n ou film mooi oor te maak in digitale tegnologie. Heidi is nog een van min goeie ou reekse wat nie behep is met geld en sensasie nie.

I want to buy this dvd but which langauge is it

Ek het albei die reekse gekoop en my dogtertjie geniet dit gate uit. Die beeld is plek-plek nie die beste kwaliteit nie, maar kinders is oor die algemeen nie so baie daaroor gepla nie. Dit is net so lekker dat sy na 'n goeie Afrikaanse storie kan kyk en het sommer hope herinneringe terugbring van Sondagmiddae wat ons Heidi as kinders gekyk het.

Heidi Box Set 1: Episodes 1 - 25

Ek het onlangs die Heidi 1 box set gekoop. Nav die review wat daar alreeds oor die DVD geskryf was, was ek afgesit. Die DVD box set is vir my goed op standaard as daar gedink word dit is 'n ou SABC reeks wat op DVD gesit is. Die DVD haak nie vas nie en die klank is ook goed.

Swak kwaliteit

Ek het onlangs hierdie reeks (en ook die tweede reeks) bestel. Die kwaliteit van die beeld op die DVD is uiters swak - veral as jy dit op 'n LCD televisie kyk. Die DVDs haak ook plek-plek vas.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items