Jakhalsdans

This South African movie is set in the small Karoo town of Loxton. - 'n Jong onderwyseres kom agter dat almal op die dorp nie ewe vriendelik is nie. Dan kom die skok, die skool moet sluit as gevolg van onvoldoende befondsing. Daar word naarstiglik na oplossings gesoek. Uiteindelik word op 'n konsert besluit. Dit kom aan die lig dat die dorp se ongeskikte kluisenaar 'n beroemde sanger is en moontlik die enigste persoon is wat kan help.

A young mother arrives there for peace and quiet, and is shocked to discover that the local school will shortly be closing unless they can raise half a million Rand. She decides to hold a music concert to raise the money, and sets about recruiting artists to help. However her reclusive neighbour turns out to have a few surprises which may or may not help her greatly.
Actor(s):
Elizma Theron Neil Sandilands Theuns Jordaan Christina Storm
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Dispatched within 48 hours (2 working days)
Ships from :
kalahari.com

Now:
R59
eBucks:
eB590
Discovery Miles:
590

Free Delivery

Description

This South African movie is set in the small Karoo town of Loxton. - 'n Jong onderwyseres kom agter dat almal op die dorp nie ewe vriendelik is nie. Dan kom die skok, die skool moet sluit as gevolg van onvoldoende befondsing. Daar word naarstiglik na oplossings gesoek. Uiteindelik word op 'n konsert besluit. Dit kom aan die lig dat die dorp se ongeskikte kluisenaar 'n beroemde sanger is en moontlik die enigste persoon is wat kan help.

A young mother arrives there for peace and quiet, and is shocked to discover that the local school will shortly be closing unless they can raise half a million Rand. She decides to hold a music concert to raise the money, and sets about recruiting artists to help. However her reclusive neighbour turns out to have a few surprises which may or may not help her greatly.

Product details

Rating:
PG
Duration (sec):
5640
Director:
Darrell Roodt
Animated:
false
Zone:
Region 2

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Aai tog!

Hierdie is nie Afrikaans op sy beste nie! Kyk gerus hierdie film wanneer dit op tv wys, moenie geld mors om dit te koop nie - jy gaan dit verseker nie weer en weer kyk nie. (En ja, ek is lief vir Afrikaanse flieks, maar hierdie was teleurstellend.) Daar is wonderlik talentvolle akteurs in Suid-Afrika, en wonderlik talentvolle sangers – maar ʼn talentvolle sanger is NIE noodwendig ʼn talentvolle akteur nie, en ongelukkig word die punt duidelik geïllustreer in hierdie film.

Great Family Film.Highly recommended.Goeie fliek..

Authentic. Great music. Family film , clean and above board...Rare Gem..Must see. Most of all..makes one think and reflect..long after seeing the film... Pity the other great artists at the show, did not perform solo..would have then been 10 stars. Do hope the producers make more of such films.

jakalsdans

This movie, in my opinion, was very weak and,in the beginning appeared to be a sloppy copy of an american western with the main actor, over acting. The story could have been better had there been more and better continuity.A poor attempt after all the hype

Pynlik soetsappig en voorspelbaar

Die enigste ding wat hierdie fliek soort van red is dat dit in Afrikaans is, en ons is mos nou maar eenmaal uitgehonger vir Afrikaanse flieks. Ongelukkig is dit waar die positiewes ophou. Die fliek jaag na sy einde toe sonder dat ons ooit enige van die karakters werklik leer ken. Hulle stories word net so oppervlakkig en terloops aangeraak sonder om ooit regtig betekenis te kry. Nie die flou storie of die ongemaklike en geforseerde vertonings deur die akteurs gaan iets in jou roer nie. Selfs oomblikke met ware dramapotensiaal, soos 'n tref en trap ongeluk, word afgewater tot die punt waar die enigste nadraai 'n sinlose rusie tussen twee karakters is. Daar is geen verassings nie, geen interessante plot twists nie. Voeg by belaglikhede soos 'n vrou wat nie haar gunsteling sanger kan herken net omdat hy 'n stoppelbaard gegroei het nie, en die hele affêre val so bietjie plat. Een uitsondering is Neil Sandilands se karakter, wat darem so effe vermaaklik is.

Jakhalsdans

It is so nice to once again watch an Afrikaans movie - a movie with a nice story without any swearing, sex and violence. Hierdie is 'n storie so eg-Afrikaans en sonder enige pretensies. As jy dit nie kyk nie, wees verseker dat jy geweldig baie mis!!!

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items