Kiepie en Kandas

Twee skoolvriende ontmoet weer op die universiteitkampus en ou liefde en verskille vlam weer op. Met Ryno Hattingh en Debbie Labuschagne.

Kandas (Ryno Hattingh) is 'n derdejaar-student met Latyn en Engels as hoofvakke. Kiepie (Debbie Labuschagne) is ook student en gimnas van formaat. Kiepie en Kandas is sedert hul kinderjare verlief op mekaar maar verloor kontak totdat Kandas haar per ongeluk met sy verslonste studentekombi omry.

Die herontmoeting sorg vir baie kapperjolle, maar op die ou end ook vir baie hartseer, want Kiepie is verloof aan die stylvolle maar uitgeslape advokaat, Louis Swart. Toe sy besef dat Kandas weer sy plek in haar hart verower het is haar toekoms grys.
Actor(s):
Ryno Hattingh Debbie Labuschagne Mieder Olivier
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Now:
R56.37
eBucks:
eB564
Discovery Miles:
564

Short Description

Twee skoolvriende ontmoet weer op die universiteitkampus en ou liefde en verskille vlam weer op. Met Ryno Hattingh en Debbie Labuschagne.

Kandas (Ryno Hattingh) is 'n derdejaar-student met Latyn en Engels as hoofvakke. Kiepie (Debbie Labuschagne) is ook student en gimnas van formaat. Kiepie en Kandas is sedert hul kinderjare verlief op mekaar maar verloor kontak totdat Kandas haar per ongeluk met sy verslonste studentekombi omry.

Die herontmoeting sorg vir baie kapperjolle, maar op die ou end ook vir baie hartseer, want Kiepie is verloof aan die stylvolle maar uitgeslape advokaat, Louis Swart. Toe sy besef dat Kandas weer sy plek in haar hart verower het is haar toekoms grys.

Product details

Rating:
PG L
Duration (sec):
5220
Director:
Jan Scholtz
Animated:
false
Zone:
Region 2

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Best and Funniest SA golden oldie

As jy lekker wil lag, kyk gerus Kiepie en Kandas! Uitstekend!

Die Beste

Dit was so lekker om weer Kiepie en Kandas te kyk na al die jare. Ons het 'n video gehad en die omtrent elke middag na skool gekyk. Ek kon nie wag om dit vir my man te wys nie. Ons het so lekker gelag! Dankie Kalahari dat julle ook die ou movies vir ons beskikbaar maak!!!

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items