Kwela

kykNET se vlagskipjoernaalprogram Kwela se Amateur Videokompetisie is enig in sy soort in Suid-Afrika en word reeds die afgelope ses jaar met groot sukses aangebied. 125 van die beste snaakse videoes tussen 2002 en 2006 is gekies vir die eerste Kwela Funnies DVD. Hulle is in ses afdelings gegroepeer, naamlik Kaplakse (mense en kinders wat val), Dieremanewales (diere en hulle vreemde maniere), Kinderkaskenades (kinders se onvoorspelbare doen- en segoed), Spektakels (grootmense wat kraters van hulleself maak), Mense- en dieremaniere (die vreemde onderonsies tussen mense en diere) en Popsterre (voornemende sangers en hulle eiesoortige oudisies).
Format:
DVD

Delivery time :
Dispatched within 7 working days depending on supplier
Ships from :
kalahari.com

Now:
R95
eBucks:
eB950
Discovery Miles:
950

Description

kykNET se vlagskipjoernaalprogram Kwela se Amateur Videokompetisie is enig in sy soort in Suid-Afrika en word reeds die afgelope ses jaar met groot sukses aangebied. 125 van die beste snaakse videoes tussen 2002 en 2006 is gekies vir die eerste Kwela Funnies DVD. Hulle is in ses afdelings gegroepeer, naamlik Kaplakse (mense en kinders wat val), Dieremanewales (diere en hulle vreemde maniere), Kinderkaskenades (kinders se onvoorspelbare doen- en segoed), Spektakels (grootmense wat kraters van hulleself maak), Mense- en dieremaniere (die vreemde onderonsies tussen mense en diere) en Popsterre (voornemende sangers en hulle eiesoortige oudisies).

Product details

Animated:
false

Customer reviews

Be the first to rate or write a review for this product

 

Look for Similar Items by Category

Your Recent History

Recently Viewed Items