Leon Schuster: Is Waar - Die Res Is Wolhaar

Leon Schuster's only Afrikaans movie. Leon decides to pull a prank on Aunt Lissie from Nommer Asseblief which end with humorous, dire consequences!

Maar Lissie is nie meer op Overdorp nie. Haar suster is skielik oorlede onder verdagte omstandighede en die se wewenaar en lissie erf die Royal Hotel op Helshoogte. Haar wewenaar-swaer probeer van Lissie ontslae te raak sodat hy en sy "skelmpie" die lewe kan geniet. Lissie dink dit is Oom Fasie wat haar nog steeds terroriseer wanneer Leon haar bel. Sy onskuldige oproep laat hom kniediep beland in die gebeure op Helshoogte - met pogings tot moord, 'n vrouvermomde ontsnapte uit 'n gestig 'n ou italiaanse dokter wat meer van spagetti as spuitnaalde, 'n lyk waarvan niemand ontslae kan raak nie; en 'n bielie van die Bosveld wat sy boelie teekom.
Actor(s):
LEON SCHUSTER
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

Description

Leon Schuster's only Afrikaans movie. Leon decides to pull a prank on Aunt Lissie from Nommer Asseblief which end with humorous, dire consequences!

Maar Lissie is nie meer op Overdorp nie. Haar suster is skielik oorlede onder verdagte omstandighede en die se wewenaar en lissie erf die Royal Hotel op Helshoogte. Haar wewenaar-swaer probeer van Lissie ontslae te raak sodat hy en sy "skelmpie" die lewe kan geniet. Lissie dink dit is Oom Fasie wat haar nog steeds terroriseer wanneer Leon haar bel. Sy onskuldige oproep laat hom kniediep beland in die gebeure op Helshoogte - met pogings tot moord, 'n vrouvermomde ontsnapte uit 'n gestig 'n ou italiaanse dokter wat meer van spagetti as spuitnaalde, 'n lyk waarvan niemand ontslae kan raak nie; en 'n bielie van die Bosveld wat sy boelie teekom.

Product details

Rating:
All Ages
Duration (sec):
5100
Animated:
false
Zone:
Region 2

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Good fun

Another movie I wasn't even aware of existed... here you can see Leon in his young days. I think he has improved a lot in his later movies, however, this is still worth to see.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History