Nils Holgerson Box Set 2: Episodes 26 - 52

Nils, 'n boerseun, terg daagliks die diere op die plaas. As straf verander 'n towerdwerg hom in 'n dwergie sodat die diere op hom kan wraak neem.

Akka die wildegaans ontferm haar oor Nils en laat hom op haar rug saam vlieg na die suide. Akka en Nils word vriende, maar voor Nils na normaal kan terugkeur is daar eers belangrike lesse wat hy moet leer.
Actor(s):
Nils Holgerson
Format:
DVD

Average customer rating:

  (view reviews)

In stock (Sold by Kalahari)

Delivery time :
Dispatched within 24 hours (1 working day)
Ships from :
kalahari.com

Now:
R78
eBucks:
eB780
Discovery Miles:
780

Description

Nils, 'n boerseun, terg daagliks die diere op die plaas. As straf verander 'n towerdwerg hom in 'n dwergie sodat die diere op hom kan wraak neem.

Akka die wildegaans ontferm haar oor Nils en laat hom op haar rug saam vlieg na die suide. Akka en Nils word vriende, maar voor Nils na normaal kan terugkeur is daar eers belangrike lesse wat hy moet leer.

Product details

Rating:
All Ages
Animated:
true
Zone:
Region 2

Customer reviews

Rate or write a review for this product

Geniet net soveel as die kinders

Nils Holgerson is vreeslik oulik

My meisiekind is nou amper 3 en sy kan net nie genoeg daarvan kry nie!

GOEIE DIENS

Classic

I have my own set, this purchase is a gift for a friend, should say enough. Only downside is I prefer my set with the DVD's each in their container instead of all in one. My set also has a description of each episode which this latest edition does not have.

Nils Holgerson

Heerlik Afrikaans! My kinders (4 en 5 jaar oud) lag lekker hardop saam en sien die uitkoms van stout wees. Selfs ouer kinders kyk saam. Lekker mens-dier interaksie. Gesonde plesier vir die kinders. Mooi storielyn.

Look for Similar Items by Category

Your Recent History